Latest topics
» K 1200 GT FOR SALE ASKING R112 000.00 onoby STEVE 19th November 2010, 13:45
» Three week Bliss
by Corlia 19th July 2010, 09:39
» From the UK - new element found in SA
by DaveS 7th July 2010, 18:53
» Tourmaster Airflow Pants
by Heretic 7th July 2010, 08:02
» Forum lockdown
by Admin 6th July 2010, 22:17
» New website, new forum!
by Marnus 6th July 2010, 20:10
» Who Will Win The Soccer World Cup
by 1150 adventure 4th July 2010, 12:06
» New forum?
by LeRoy Olivier 2nd July 2010, 10:40
» Your favourite photos
by Gert_GS_650 1st July 2010, 06:32
» NEW Clubhouse
by Thomas 30th June 2010, 21:44
Who is online?
In total there are 10 users online :: 0 Registered, 0 Hidden and 10 Guests None
Most users ever online was 181 on 10th February 2021, 11:40
Statistics
We have 359 registered usersThe newest registered user is Kruger
Our users have posted a total of 17455 messages in 1456 subjects
Women's Day Trip 8 - 10 August
+8
GSlady
Big Blue
LeRoy Olivier
szalek
Corlia
tj
Marnus
Gemmerkat
12 posters
Page 2 of 2
Page 2 of 2 • 1, 2
Re: Women's Day Trip 8 - 10 August
HI...waar kry ons die besprekings tel #'s, wat is die koste per nag/p...pos ook asb. die roete beplanning...dankie
(PC)2E- Turbocharged
- Number of posts : 128
Age : 57
Location : Pretoria
Registration date : 2009-01-05
Re: Women's Day Trip 8 - 10 August
Welkom by die forum zakpxe01
Jong, jy sal vir die baas moet vra! E-mail haar by
trudie maree co za
En as jy klaar uitgevind het, vertel ons meer van jouself by "Tell us who you are"
Jong, jy sal vir die baas moet vra! E-mail haar by
trudie
En as jy klaar uitgevind het, vertel ons meer van jouself by "Tell us who you are"
Marnus- Committee member
- Number of posts : 936
Age : 50
Location : Pretoria
My bike : R1200GSA / G450X / YZ450F
Registration date : 2008-11-20
Re: Women's Day Trip 8 - 10 August
zakpxe01
Scroll op boontoe dan kry jy al die inligting...
Hoop jy kan saamry. Is jy man of vrou? Ons manne het al die hulp nodig wat ons kan bymekaarkry
Scroll op boontoe dan kry jy al die inligting...
Hoop jy kan saamry. Is jy man of vrou? Ons manne het al die hulp nodig wat ons kan bymekaarkry
Re: Women's Day Trip 8 - 10 August
Hi Gemmerkat. Ek chat nou ook saam... Ons plek is bespreek, ons ry saam !!! Ek sien uit daarna....
Tweedy- I have to post more . . .
- Number of posts : 7
Age : 51
Location : Centurion
My bike : Non existence. Hopefully soon!!!
Registration date : 2009-06-01
Re: Women's Day Trip 8 - 10 August
Baie welkom op die forum. Ons is baie bly julle ry saam en ek weet sommer ons gaan dit vreeslik geniet.
Ek het vir jou 'n PM gestuur.
Ek het vir jou 'n PM gestuur.
Gemmerkat- Turbocharged
- Number of posts : 168
Age : 60
Location : Kempton Park
My bike : GR800 ST
Registration date : 2008-08-13
Re: Women's Day Trip 8 - 10 August
Jong Gemmerkat, jy gaan dink ek's blond, maar onthou ek is nog nuut op die forum... Wat bedoel jy met , "jy het 'n PM vir my gestuur"
Tweedy- I have to post more . . .
- Number of posts : 7
Age : 51
Location : Centurion
My bike : Non existence. Hopefully soon!!!
Registration date : 2009-06-01
Re: Women's Day Trip 8 - 10 August
Tweedy wrote:Jong Gemmerkat, jy gaan dink ek's blond, maar onthou ek is nog nuut op die forum... Wat bedoel jy met , "jy het 'n PM vir my gestuur"
Hi Tweedy,
a PM is a "Private Message". If you look at the top of the page you will see "You have 1 new message" displayed. Just click there.
KnopKop- Committee member
- Number of posts : 823
Age : 45
Location : Pretoria
My bike : 2008 BMW X-Challenge
Registration date : 2008-06-04
Re: Women's Day Trip 8 - 10 August
En die link vir die PM is reg onder jou avatar (Tweedy) - vragie waar is Sylvester
LeRoy Olivier- LT Fanatic
- Number of posts : 1394
Age : 63
My bike : K1200LT
Registration date : 2008-06-09
Re: Women's Day Trip 8 - 10 August
Ek dink hierdie Tweedy is baie gevaarlik. Arme Sylvester is opgevreet en nou het sy die Gemmerkat in die visier.
Sal graag hierdie fight wil aanskou
Sal graag hierdie fight wil aanskou
Re: Women's Day Trip 8 - 10 August
Hi almal,
Baie dankie vir almal se vriendelik hulp
Sorry, Gemmerkat daar is geen PM in my inbox, stuur weer
My Sylvester?! Wel hy is nog skaam en sal seker een of ander tyd sy verskyning maak, lekker dag vir almal
Baie dankie vir almal se vriendelik hulp
Sorry, Gemmerkat daar is geen PM in my inbox, stuur weer
My Sylvester?! Wel hy is nog skaam en sal seker een of ander tyd sy verskyning maak, lekker dag vir almal
Tweedy- I have to post more . . .
- Number of posts : 7
Age : 51
Location : Centurion
My bike : Non existence. Hopefully soon!!!
Registration date : 2009-06-01
Re: Women's Day Trip 8 - 10 August
Ek wil net seker maak van almal wat bespreek het. As ek julle name uitgelaat het, laat weet my asb.
Chris & Golda 1 Bike
Deon & Lynn 1 Bike
4 Pelle 2 Bikes
Dave & Dot 2 Bikes
Johan & Trudie 2 Bikes
Jamie & Stienie 2 Bikes
Maybees
Jean & Maureen 2 Bikes
Ons vertrek 7H30 vir 8H00 op Saterdag 8 Augustus, Ayyerbury Shell. As jou naam nog nie op die lys hierbo is nie, kom net saam, daar is genoeg slaapplek,teerpad, grondpad(400m) , kuier en fun.
Chris & Golda 1 Bike
Deon & Lynn 1 Bike
4 Pelle 2 Bikes
Dave & Dot 2 Bikes
Johan & Trudie 2 Bikes
Jamie & Stienie 2 Bikes
Maybees
Jean & Maureen 2 Bikes
Ons vertrek 7H30 vir 8H00 op Saterdag 8 Augustus, Ayyerbury Shell. As jou naam nog nie op die lys hierbo is nie, kom net saam, daar is genoeg slaapplek,teerpad, grondpad(400m) , kuier en fun.
Gemmerkat- Turbocharged
- Number of posts : 168
Age : 60
Location : Kempton Park
My bike : GR800 ST
Registration date : 2008-08-13
Re: Women's Day Trip 8 - 10 August
Advertensie is darem 'n wonderlike ding.
Trudie het sowat twee maande gelede 'n epos aan Bike SA gestuur re die 'Woman's Day Ride. En hulle het dit toe in hul dagboek geplaas. Kosteloos nogal.
'n Paar navrae het hieruit voortgespruit en die interessantste een is vandag ontvang van ene Johan Hattingh. Ek copy graag sy epos aan my:
"Dagsê Johan
Hiermee my besonderhede.
Ek het lank by die Oorlogsmuseum as navorser en toergids gewerk maar gee nou voltyds klas in Toerisme. Ek was ook al ‘n raadslid van die museum en het ‘n baie sagte plek vir die museum. Dit sal vir my ‘n plesier wees om julle deur die museum te neem. ‘n Begeleide toer duur ongeveer 45 minute en wees gerus, dis darem nie ‘n vervelige toer nie! Na die toer neem ek die toergroep dan na die Vrouemonument waar die hele verhaal rondom die oprig van die Monument en die besondere beeldegroep daarby, vertel word.
Vra gerus as jy meer detail inligting verlang.
Groetnis
Johan Hattingh
Lecturer: School for Tourism Hospitality & Sport
Faculty of Management Sciences
Private Bag X20539
BLOEMFONTEIN
9300
Phone: +27 51 5073288
Fax: +27 51 5073363
E-Mail: jhatting@cut.ac.za "
Johan is gewillig om ons op die toer te neem op Maandagoggend wanneer ons die Vrouemonument besoek - kosteloos!
Ons ry so ver om hierdie kultuurrit te voltooi en dan kry ons die kennis en waarheid uit die mond van 'n kenner! Wow.
Ek sal met die Baas (Gemmerkat) praat en dan bespreek ons hom vir Maandagoggend.

Is al meer spyt ons kon die trippie nie meemaak nie. Maar shit happens. Wel julle gaan nie al die sites die jaar kan besoek nie - maak weer so volgende jaar.
LeRoy Olivier- LT Fanatic
- Number of posts : 1394
Age : 63
My bike : K1200LT
Registration date : 2008-06-09
Re: Women's Day Trip 8 - 10 August
Chris & Golda 1 Bike
Deon & Lynn 1 Bike
Henning & Jean 1 Bikes
Pierre & Paula 1 Bike
Dave & Dot 2 Bikes
Johan & Trudie 2 Bikes
Jamie & Stienie 2 Bikes
Peet & Christa 1 Bike
Frik 1 Bike
Basie & Antoinette Back-up
Ons kannie wag nie!!!!
Deon & Lynn 1 Bike
Henning & Jean 1 Bikes
Pierre & Paula 1 Bike
Dave & Dot 2 Bikes
Johan & Trudie 2 Bikes
Jamie & Stienie 2 Bikes
Peet & Christa 1 Bike
Frik 1 Bike
Basie & Antoinette Back-up
Ons kannie wag nie!!!!
Gemmerkat- Turbocharged
- Number of posts : 168
Age : 60
Location : Kempton Park
My bike : GR800 ST
Registration date : 2008-08-13
Re: Women's Day Trip 8 - 10 August
Geniet dit en ry veilig. Sou bittergraag wou meemaak. Neem baie fotos.
LeRoy Olivier- LT Fanatic
- Number of posts : 1394
Age : 63
My bike : K1200LT
Registration date : 2008-06-09
Page 2 of 2 • 1, 2
Similar topics
» 3 Dams - the trip before the trip.....final update done!
» 9 - 10 August
» More GPS Training: 1 August
» Kosi Bay GS ride 7-10 August
» AUGUST 2008 GS Tours
» 9 - 10 August
» More GPS Training: 1 August
» Kosi Bay GS ride 7-10 August
» AUGUST 2008 GS Tours
Page 2 of 2
Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum