Latest topics
» K 1200 GT FOR SALE ASKING R112 000.00 onoby STEVE 19th November 2010, 13:45
» Three week Bliss
by Corlia 19th July 2010, 09:39
» From the UK - new element found in SA
by DaveS 7th July 2010, 18:53
» Tourmaster Airflow Pants
by Heretic 7th July 2010, 08:02
» Forum lockdown
by Admin 6th July 2010, 22:17
» New website, new forum!
by Marnus 6th July 2010, 20:10
» Who Will Win The Soccer World Cup
by 1150 adventure 4th July 2010, 12:06
» New forum?
by LeRoy Olivier 2nd July 2010, 10:40
» Your favourite photos
by Gert_GS_650 1st July 2010, 06:32
» NEW Clubhouse
by Thomas 30th June 2010, 21:44
Who is online?
In total there are 111 users online :: 0 Registered, 0 Hidden and 111 Guests None
Most users ever online was 181 on 10th February 2021, 11:40
Statistics
We have 359 registered usersThe newest registered user is Kruger
Our users have posted a total of 17455 messages in 1456 subjects
Comrades 2009
+5
Sias
GSlady
LeRoy Olivier
JR
dakardrix
9 posters
Page 1 of 2
Page 1 of 2 • 1, 2
Comrades 2009
Anyone going down to Comrades this year? On yer bike? Or am I riding alone... geocaching all the way...
dakardrix- Senior Contributor
- Number of posts : 608
Age : 60
Location : Pretoria
My bike : F800GS
Registration date : 2008-12-11
Re: Comrades 2009
to run in the Comrades?
JR- The K-factor
- Number of posts : 1164
Location : Gauteng
My bike : K1300S, F800GS
Registration date : 2008-06-02
Re: Comrades 2009
Well, run a bit, walk a lot...
dakardrix- Senior Contributor
- Number of posts : 608
Age : 60
Location : Pretoria
My bike : F800GS
Registration date : 2008-12-11
Re: Comrades 2009
I thought most people with bikes and GPS's knew its senseless to run and walk if you can ride
JR- The K-factor
- Number of posts : 1164
Location : Gauteng
My bike : K1300S, F800GS
Registration date : 2008-06-02
Re: Comrades 2009
Well, because I go and run a bit I can ride and geocache a lot!
dakardrix- Senior Contributor
- Number of posts : 608
Age : 60
Location : Pretoria
My bike : F800GS
Registration date : 2008-12-11
Re: Comrades 2009
Personally - i believe the wheel has come to stay - tend to agree with Jamie. That is why we tandem - still sticking to the wheel.
LeRoy Olivier- LT Fanatic
- Number of posts : 1394
Age : 63
My bike : K1200LT
Registration date : 2008-06-09
Re: Comrades 2009
I guess a tandem is like an LT...
In my garage hangs a tandem (2:11 Hyper-to-Hyper [..the cyclists will know]) a road bike and my favourite (off course!) - the full-suspension mountain bike.
I don't like running, but it is the truest of sports and I am addicted to the Comrades experience.
In my garage hangs a tandem (2:11 Hyper-to-Hyper [..the cyclists will know]) a road bike and my favourite (off course!) - the full-suspension mountain bike.
I don't like running, but it is the truest of sports and I am addicted to the Comrades experience.
dakardrix- Senior Contributor
- Number of posts : 608
Age : 60
Location : Pretoria
My bike : F800GS
Registration date : 2008-12-11
Re: Comrades 2009
But they say.. "Once a runner, always a runner."
Sterkte Drix!
Sterkte Drix!
GSlady- Senior Contributor
- Number of posts : 859
Age : 64
Location : Pretoria
My bike : 800GS - now with MUCH more character! Still enjoying every minute!
Registration date : 2008-02-29
Re: Comrades 2009
Dankie! Sien meeste uit na die geocaching trip oppie bike.
Weetie so mooi van "Once a runner.." nie - dink ek het jare lank fiets gery omdat ek eintlik weer wou mousterbike ry! Eerder "Once a common biker..."
So, lyk my ek's alleen???
Weetie so mooi van "Once a runner.." nie - dink ek het jare lank fiets gery omdat ek eintlik weer wou mousterbike ry! Eerder "Once a common biker..."
So, lyk my ek's alleen???
dakardrix- Senior Contributor
- Number of posts : 608
Age : 60
Location : Pretoria
My bike : F800GS
Registration date : 2008-12-11
Re: Comrades 2009
dakardrix wrote:So, lyk my ek's alleen???
Ek glo nie. Daar is gewoonlik darem 'n paar mense by die Comrades!
Iemand het my eenmaal meegedeel dat iewers in die GROOT BOEK staan: "Besete is hy wat hardloop as niks hom jaag nie"!!! Ek wens net ek kon weet waar. Dit is my verskoning dat ek nie draf nie!
Maar sterkte Drix (en wie ookal nog gaan)! Ek dink nie dit kan maklik (lees "lekker") wees nie...
Sias- Senior Contributor
- Number of posts : 548
Age : 42
Location : Pretoria
My bike : F650GS Dakar
Registration date : 2008-07-10
Re: Comrades 2009
Ek het dit in Moses 3:18 raak gelees "Net die goddelose hardloop sonder dat hy gejaag word"
Het self so rongehardloop en toe begin sukkel met my k@kknee. Toe begin ek maar die motorfiets ding.
Sterkte Drix. Die Comrades is 'n ander tipe uitdaging wat jou uithou en pyndrempel taamlik kan toets.
Ek self raak ook maar moeg met die Comrades. Teen 9:00 moes ek al my 10de bier uit die yskas gaan haal as ek TV kyk.

Mud Pooh-bah- Turbocharged
- Number of posts : 458
Age : 115
Location : Petoorsdorp
My bike : BMW R1150 GS Adventure, Yamaha WR250F, Suzuki DR200 and counting
Registration date : 2008-06-10
Re: Comrades 2009
Hou van beide aanhalings - baie skerp. Het self destyds begin fietsry omdat my knie my ook begin opkeil het. Sterkte met die besetenheid.
LeRoy Olivier- LT Fanatic
- Number of posts : 1394
Age : 63
My bike : K1200LT
Registration date : 2008-06-09
Re: Comrades 2009
ek word moeg net van vêr kyk........
JR- The K-factor
- Number of posts : 1164
Location : Gauteng
My bike : K1300S, F800GS
Registration date : 2008-06-02
Re: Comrades 2009
Ek dink dit moet 'n wonderlike ervaring wees om die Comrades te doen, ek het soveel respek vir enige iemand wat daai race aanpak. Dit is baie "inspiring" om dit op TV te kyk. Dan kry ek ook sou nou en dan die gevoel dat miskien moet ek dit volgende jaar probeer. Dan wag ek net so rukkie tot die gevoel verby gaan....................
Sterkte Drix !!!!!
Sterkte Drix !!!!!
KnopKop- Committee member
- Number of posts : 823
Age : 45
Location : Pretoria
My bike : 2008 BMW X-Challenge
Registration date : 2008-06-04
Re: Comrades 2009
Mud Pooh-bah wrote:Ek het dit in Moses 3:18 raak gelees "Net die goddelose hardloop sonder dat hy gejaag word"
Yes ek dink dis hy. Sal bietjie gaan nalees... fanks!
Sias- Senior Contributor
- Number of posts : 548
Age : 42
Location : Pretoria
My bike : F650GS Dakar
Registration date : 2008-07-10
Re: Comrades 2009
Mud Pooh-bah wrote:Ek het dit in Moses 3:18 raak gelees "Net die goddelose hardloop sonder dat hy gejaag word"
Het self so rongehardloop en toe begin sukkel met my k@kknee. Toe begin ek maar die motorfiets ding.
Sterkte Drix. Die Comrades is 'n ander tipe uitdaging wat jou uithou en pyndrempel taamlik kan toets.
Ek self raak ook maar moeg met die Comrades. Teen 9:00 moes ek al my 10de bier uit die yskas gaan haal as ek TV kyk.
Moses ?!?! lyk my ek het verkeerde vertaling of verkeerde jaar. Of iemand het dit dalk uitgeskeer
Henk- Turbocharged
- Number of posts : 205
Age : 58
Location : Delmas
My bike : F650GS
Registration date : 2008-08-06
Re: Comrades 2009
Ek het die "Special Edition"
Mud Pooh-bah- Turbocharged
- Number of posts : 458
Age : 115
Location : Petoorsdorp
My bike : BMW R1150 GS Adventure, Yamaha WR250F, Suzuki DR200 and counting
Registration date : 2008-06-10
Re: Comrades 2009
ja-nee, my Bybel het toe ook nie 'n Moses nie
Corlia het wel die volgende in Spreuke 28 vers 1 gevind: "Die goddelose hardloop weg al jaag niemand hom nie".
Corlia het wel die volgende in Spreuke 28 vers 1 gevind: "Die goddelose hardloop weg al jaag niemand hom nie".
Sias- Senior Contributor
- Number of posts : 548
Age : 42
Location : Pretoria
My bike : F650GS Dakar
Registration date : 2008-07-10
Re: Comrades 2009
Mud Pooh-bah wrote:Ek het die "Special Edition"
Begin by myself wonder watter ander goed jy kan kwyt raak uit daai "spesiale" bybel van jou....
Corlia- Committee member
- Number of posts : 335
Age : 41
Location : Meyerspark
My bike : Dakar 650 GS Pillion
Registration date : 2008-07-15
Re: Comrades 2009
Ek is nogal seker dat Corlia nie die een in Spreuke sal kry nie ....
Moses 3:12 "Moenie worry nie, watch net"
Word baie aangehaal net voor die volgende frase "Hou gou my brandewyn vas, dan wys ek jou wat hierdie 4x4 kan doen"
Ps Corlia baie beindruk dat jy darem opgelet het tydens Sondagskool. En daar dog ek die kinders van die duiwel verdrywers is altyd die stoutse en onoplettendste in die Sondagskool klas.
Moses 3:12 "Moenie worry nie, watch net"
Word baie aangehaal net voor die volgende frase "Hou gou my brandewyn vas, dan wys ek jou wat hierdie 4x4 kan doen"
Ps Corlia baie beindruk dat jy darem opgelet het tydens Sondagskool. En daar dog ek die kinders van die duiwel verdrywers is altyd die stoutse en onoplettendste in die Sondagskool klas.
Mud Pooh-bah- Turbocharged
- Number of posts : 458
Age : 115
Location : Petoorsdorp
My bike : BMW R1150 GS Adventure, Yamaha WR250F, Suzuki DR200 and counting
Registration date : 2008-06-10
Re: Comrades 2009
Mud Pooh-bah wrote:Ek is nogal seker dat Corlia nie die een in Spreuke sal kry nie ....
Moses 3:12 "Moenie worry nie, watch net"
Word baie aangehaal net voor die volgende frase "Hou gou my brandewyn vas, dan wys ek jou wat hierdie 4x4 kan doen"
Ps Corlia baie beindruk dat jy darem opgelet het tydens Sondagskool. En daar dog ek die kinders van die duiwel verdrywers is altyd die stoutse en onoplettendste in die Sondagskool klas.
Corlia- Committee member
- Number of posts : 335
Age : 41
Location : Meyerspark
My bike : Dakar 650 GS Pillion
Registration date : 2008-07-15
Re: Comrades 2009
Stille waters ???????????????
LeRoy Olivier- LT Fanatic
- Number of posts : 1394
Age : 63
My bike : K1200LT
Registration date : 2008-06-09
Re: Comrades 2009
BAIE STERKTE MET DIE COMRADES DRIX!!!! Sal jou aan-cheer op die TV!!!
Hou bene hou....hou bene hou!!!!
Hou bene hou....hou bene hou!!!!
Corlia- Committee member
- Number of posts : 335
Age : 41
Location : Meyerspark
My bike : Dakar 650 GS Pillion
Registration date : 2008-07-15
Re: Comrades 2009
Drix - teen die tyd is jy hopelik klaar - bietjie terugvoer???????
LeRoy Olivier- LT Fanatic
- Number of posts : 1394
Age : 63
My bike : K1200LT
Registration date : 2008-06-09
Re: Comrades 2009
Jy sal moet meer spesifiek wees LeRoy - hy gaan vir ons vertel van al die geocaches op die pad soontoe ... en terug.
Drix? Hoe was die Comrades?
En Jaaaaa vertel van die caches ook!
Drix? Hoe was die Comrades?
En Jaaaaa vertel van die caches ook!
GSlady- Senior Contributor
- Number of posts : 859
Age : 64
Location : Pretoria
My bike : 800GS - now with MUCH more character! Still enjoying every minute!
Registration date : 2008-02-29
Page 1 of 2 • 1, 2
Similar topics
» Club Nights, where, what, etc....
» Badplaas 2009
» Engine Protectors what should I get?
» 2009 GS Challenge
» Honda's 2009 VFR1000 V5
» Badplaas 2009
» Engine Protectors what should I get?
» 2009 GS Challenge
» Honda's 2009 VFR1000 V5
Page 1 of 2
Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum