Latest topics
» K 1200 GT FOR SALE ASKING R112 000.00 onoby STEVE 19th November 2010, 13:45
» Three week Bliss
by Corlia 19th July 2010, 09:39
» From the UK - new element found in SA
by DaveS 7th July 2010, 18:53
» Tourmaster Airflow Pants
by Heretic 7th July 2010, 08:02
» Forum lockdown
by Admin 6th July 2010, 22:17
» New website, new forum!
by Marnus 6th July 2010, 20:10
» Who Will Win The Soccer World Cup
by 1150 adventure 4th July 2010, 12:06
» New forum?
by LeRoy Olivier 2nd July 2010, 10:40
» Your favourite photos
by Gert_GS_650 1st July 2010, 06:32
» NEW Clubhouse
by Thomas 30th June 2010, 21:44
Who is online?
In total there are 82 users online :: 0 Registered, 0 Hidden and 82 Guests None
Most users ever online was 181 on 10th February 2021, 11:40
Statistics
We have 359 registered usersThe newest registered user is Kruger
Our users have posted a total of 17455 messages in 1456 subjects
Election of the Chairman / Committee members
+22
V K Frik (LT)
Johann
loox
MichaelW
Koekels
JCT
BON
Richard H
JCM
DaveS
Sias
DotP
JohanGT
GSing
martin
Wahl
Corlia
Mud Pooh-bah
LeRoy Olivier
(PC)2E
Marnus
tj
26 posters
Page 2 of 3
Page 2 of 3 • 1, 2, 3
Re: Election of the Chairman / Committee members
Baie welkom by die club en forum, JCT!! Sien jy het uiteindelik uit jou dop geklim... dis jou 1ste post!!!! Gaan stel jouself gerus voor onder Who's Who - http://bmwclubs.heavenforum.org/who-s-who
Corlia- Committee member
- Number of posts : 335
Age : 41
Location : Meyerspark
My bike : Dakar 650 GS Pillion
Registration date : 2008-07-15
Re: Election of the Chairman / Committee members
As ek so na al die verbale diaree voorgaande kyk lyk dit my die AGM die jaar gaan lank en uitgerek wees - miskien maar so ietsie sterker inneem dat mens dit kan oorleef.
LeRoy Olivier- LT Fanatic
- Number of posts : 1394
Age : 63
My bike : K1200LT
Registration date : 2008-06-09
Re: Election of the Chairman / Committee members
LeRoy ek stem saam met jou so ietsie sterker kan net lekker wees.
Koekels- Fuel Injected
- Number of posts : 45
Age : 46
Location : Pretoria
My bike : CRF 230 Honda
Suzuki DR200
Registration date : 2009-01-12
Re: Election of the Chairman / Committee members
Eish!
That's a lot of politics, just so that we can enjoy riding our bikes with fellow Club members and friends.
Hope there won't be a lengthy 'State of the Club' address as well?
Need to be up early the next morning!!

MichaelW- Turbocharged
- Number of posts : 112
Age : 68
Location : Pretoria
My bike : 1150 GS
Registration date : 2009-01-15
Re: Election of the Chairman / Committee members
MichaelW wrote:Eish!
That's a lot of politics, just so that we can enjoy riding our bikes with fellow Club members and friends.
Hope there won't be a lengthy 'State of the Club' address as well?
Need to be up early the next morning!!
Don't worry. We use the forum for the debates, so that we do not have to entertain verbal diaree cases during the AGM. The AGM will be a short Aye or Nay affair
We are planning lots of foodies and we are normally finished by 20h00. Plenty time left to get some decent shuteye
Mud Pooh-bah- Turbocharged
- Number of posts : 458
Age : 115
Location : Petoorsdorp
My bike : BMW R1150 GS Adventure, Yamaha WR250F, Suzuki DR200 and counting
Registration date : 2008-06-10
Re: Election of the Chairman / Committee members
Miskien moet ek Juluis Malema vra om vir ons hier te kom help,dan kan ons tenminste lekker lag.Zuma is te besig met kinders grootmaak.
loox- Supercharged
- Number of posts : 53
Age : 60
Location : Centurion
My bike : R1100s
Registration date : 2008-06-06
Re: Election of the Chairman / Committee members
loox wrote:Miskien moet ek Juluis Malema vra om vir ons hier te kom help,dan kan ons tenminste lekker lag.Zuma is te besig met kinders grootmaak.
Loox as if you're in a fun mood today
JCM- Turbocharged
- Number of posts : 154
Location : Wingate Park
My bike : R1200RT
[Anulos qui animum ostendunt omnes gestemus!]
Registration date : 2009-02-08
Re: Election of the Chairman / Committee members
loox wrote:Zuma is te besig met kinders grootmaak.
Ek dink b.g is ietwat verkeerd gestel...
Zuma is te besig met groot hoeveelhede kinders te maak?
Anyone can father a child.
It takes a special kind of man to be a father to a child. (source unknown)
Richard H- Senior Contributor
- Number of posts : 625
Age : 70
Location : Jacaranda City
My bike : R1200GS, R100S
Registration date : 2008-06-09
Re: Election of the Chairman / Committee members
Net gou nog 'n klip in die bos gooi.
Laat die sewe nuut gekose komitee lede minstens twee lede nomineer om as klub voorsitter te dien, en dan moet die klub lede finaal stem vir hul klub voorsitter.
Ek glo dit elimineer die populariteits kwessie en fokus meer op effektiewe bestuur.
My 1c piece.

Johann- I have to post more . . .
- Number of posts : 9
Location : Pretoria
My bike : R1150RT, R1200ADV
Registration date : 2009-11-16
Re: Election of the Chairman / Committee members
Johan , Ek stem saam goeie idee , die komitee sal dan die voorsitter aanvaar en die klub lede kies soos hulle stem. Dit kan voorgestel word en genomineer word by die AGM en dan die volgende social as spesiale vergadering afgekondig word vir die verkiesing van die voorsitter.
V K Frik (LT)- Fuel Injected
- Number of posts : 38
Age : 67
Location : Pretoria
My bike : Blue
Registration date : 2009-03-09
Re: Election of the Chairman / Committee members
Johann wrote:
Ek glo dit elimineer die populariteits kwessie en fokus meer op effektiewe bestuur.
What "popularity question"? "Popularity" among 6 or "popularity" among 323...?
If 323-3=320 members are happy, then there is no popularity problem.
The current system has served the Club well for 15 years without the members calling for its amendment.
If a group of members wish to initiate constitutional amendment, then the Club Constitution itself makes provision for such requests.
"If it isn't broken, don't try to fix it!" (popular wisdom)
There are even some people who believe that dictatorship is the only form of effective management...
... Hitler, Stalin, Mussolini, Charles the Great, Idi Amin, Robert Mugabe...
They were also voted in to power - but it was another matter to get them out of power.
I believe the time has now come to stop throwing stones - whether those stones are covertly aimed at the current Chairman,
at the rest of the Committee as a whole... or just into bushes.
Last edited by Richard H on 15th February 2010, 14:56; edited 2 times in total
Richard H- Senior Contributor
- Number of posts : 625
Age : 70
Location : Jacaranda City
My bike : R1200GS, R100S
Registration date : 2008-06-09
Re: Election of the Chairman / Committee members
Dear members
No one can be elected if he/she is not nominated.
It is time to get your nominations in!
The meeting is on 5 March 2010.
(Only three of the current committee members are available for election on 5 March.)
You can download a nomination form from the website .

I am NOT available....
Richard H- Senior Contributor
- Number of posts : 625
Age : 70
Location : Jacaranda City
My bike : R1200GS, R100S
Registration date : 2008-06-09
Re: Election of the Chairman / Committee members
GSing wrote:Which 3 are available?
Daniela Du Preez, Corlia Cilliers and Etienne Pieterse
And we already have two very good nominations for the Road and GS events. Thus we short some nominations for a secretary and another (senior) committee member.
Mud Pooh-bah- Turbocharged
- Number of posts : 458
Age : 115
Location : Petoorsdorp
My bike : BMW R1150 GS Adventure, Yamaha WR250F, Suzuki DR200 and counting
Registration date : 2008-06-10
Re: Election of the Chairman / Committee members
Richard H wrote:Johann wrote:
Ek glo dit elimineer die populariteits kwessie en fokus meer op effektiewe bestuur.
What "popularity question"? "Popularity" among 6 or "popularity" among 323...?
If 323-3=320 members are happy, then there is no popularity problem.
The current system has served the Club well for 15 years without the members calling for its amendment.
If a group of members wish to initiate constitutional amendment, then the Club Constitution itself makes provision for such requests.
I believe the time has now come to stop throwing stones - whether those stones are covertly aimed at the current Chairman,
at the rest of the Committee as a whole... or just into bushes.
Dit lyk vir my die hele debat begin nou weer heel van voor af met Richard se opmerkings hierbo;
My gevolgtrekking mbt die debat is:
- Daar is meriete aan albei kante dat die Voorsitter deur die lede enersyds en komitee andersyds gekies word. Niemand kon die oorspronklike voorstel tot nou met logiese denke heeltemal nek omdraai nie
- Populariteit was wel vroeër gemeld. Blaai net terug op die thread
- Die 323-3 vergelyking is niksseggend. Daar is beslis meer as drie lede wat ongelukkig is met die huidige stand van sake. En wat is verkeerd met vernuwing in die klub? As dit vir 15 jaar gewerk het beteken dit nie dit is nog steeds die beste beleid nie. Ry jy nog elke dag werk toe met jou motorfiets wat 15 jaar oud is? Laat ons hierdie saak liewer op 'n volwasse manier benader en gun die lede die geleentheid om daaroor te stem - dit is tog immers hul reg?
- Daar was na my mening nêrens enige sinspeling na klippe gooi na enigiemand in die besonder of in die algemeen nie.
- Die oorspronklike gedagte was dat die lede meer betrokke raak in hul leierskap.
Johann se voorstel hierbo het baie sterk meriete in dat dit 'n wen/wen situasie voorstel tewete die Komitee nomineer ten minste 2 kandidate wat die lede dan kan kies as hul Voorsitter. Hiermee kies die komiteelede persone waarmee hulle sal kan saamwerk en die gewone lede kies die wenner. Ek wens ek kon so slim wees om met so'n voorstel vorendag te kom.
Re: Election of the Chairman / Committee members
tj wrote:
- Die 323-3 vergelyking is niksseggend. Daar is beslis meer as drie lede wat ongelukkig is met die huidige stand van sake.
Hi TJ, kan jy dalk meer inligting deur gee aan ons oor die bestaande probleme waarna jy verwys, ek dink dit sal goed wees as ons almal dalk hierdie punt beter sal verstaan. Ek kry die gevoel dat die res van ons in die duister is en dat jou versoek/voorstel dalk meriete dra.
(PS - Is dit dalk die rede vir jou bedanking?)
Re: Election of the Chairman / Committee members
GSing
Nee jong, jy slaan die bal nou heeltemal mis. Dis tog so menslik om agter die gordyne te kyk vir 'n verskuilde agenda... en ek doen dit soms self ook.
In hierdie geval is daar werklik geen duistere motief nie. Ek het net die gevoel dat die lede en die komitee in 'n mate van mekaar verwyderd is en hiermee kan ons nader aan mekaar beweeg. As 'n mens kyk hoeveel lede bly in die kroeg agter tydens ons socials dan is daar tog meriete in wat ek sopas gemeld het.
Hierdie forum bied 'n wonderlike spreekbuis en gaan lees gerus weer heelbo aan die forum:"This is the home of our Club where you can air the vents and share your viewpoints." Dit is tog aangenaam om onderwerpe hier uit te rafel wat ons soms ook om die kampvuur/ontbyttafel bespreek.
Ek het in die twee jaar wat ek by die Rides aktief betrokke was baie menings van lede aangehoor en het in my kort tyd op die komitee my voorgeneem om hierdie punte (positief of negatief) aan te roer. So, hiermee erken ek dat baie wat ek opper nie werklik my eie mening is nie maar wel 'n samevatting is van gevoelens/idees wat my getref het. Lekker om by so'n klub betrokke te wees.
Dan is dit ook so dat die ou wat die meeste praat soms as die 'moeilikheidmaker' gebrandmerk word. Wel sien dit soos jy wil (en ek bedoel nie jy persoonlik nie ). Ek is maar lief om te 'stir' met 'n goue lepel!
Ek hoop net van harte ons komitee is deursigtig genoeg om hierdie onderwerp op die AGM se agenda te plaas... en ek dink steeds Johann se voorstel is briljant!

Dankie TJ Dit maak sin.
Wel, ek stem saam met Johann se voorstel en dink dat dit tot voordeel van almal dan sal wees.
PS - Het julle nou al ooit gedink hoe nice sal dit wees om 'n komitee te kan kies?? Gewoontlik moet ons mense smeek om die poste te vul, met die hoop dat ons darem die voorgestelde sitplekke kan vul. Kom lede stuur jou voorstel in en maak 'n verskil!

One needs to look beyond merely how one votes in a Chairman...
If a person is voted into office by a general member's mandate, to whom does that person account? To the general membership? To the Committee?
If the Chairman exceeds his authority, how is that person removed? By a Committee decision - or does the general membership have to vote on it?
How do you impeach a sitting Chairman?
The weight of a general members vote exceeds a Committee vote. Who can propose that the Chairman be removed? How is this done? Can the Chairman oppose it? How does the club manage the conflict that invariably will result from this? Division within the general membership of the club can only be the only outcome - to the detriment of the Club.
If you institute a system without the appropriate checks and balances, then a potentially unmanageable situation arises - a virtual dictatorship. The Chairman can totally ignore the Committee because the Chairman enjoys the mandate of the general membership. Essentially you have a committee of ONE dominating six others who can only bow down or resign. This is a sure recipe for conflict and division.
If there REALLY is a desire for democratic change - and not just change for change's sake - then the present system can easily be adapted to suit more democratic participation by the general membership - viz:
The present constitutional process is left unaltered with SEVEN people being mandated to run the Club's affairs.
The Committee then elect their Chairman and refer their decision to the next members meeting for RATIFICATION.
If the members disagree, then the Committee decision is VETOED - overturned by a general members motion. The Committee then go back and elect another Chairman.
If the Committee decision is ratified, the Chairman can still be removed anytime the the majority of the Committee votes on a motion of 'No confidence'.
Any proposed new Committee choice of Chairman is then managed in the same way, with the next general member's meeting either ratifying or vetoing the Committee decision.
The Chairman still serves only with the necessary confidence and support of the Committee.
No dictatorship, more popular democracy, progressive and orderly change...
(This is exactly how companies work - Board of Directors decisions are subject to review / ratification and veto by a General or Special Shareholders meeting.)

Perhaps it is also time to call a halt to this topic
Is it only me or have we made any progress on this since we've started

(PC)2E- Turbocharged
- Number of posts : 128
Age : 57
Location : Pretoria
Registration date : 2009-01-05
Nominations for Committee members
Reminder:
It is time to get your nominations in!
The meeting is on 5 March 2010.
You can download a nomination form from the website .
It is time to get your nominations in!
The meeting is on 5 March 2010.
You can download a nomination form from the website .
Re: Election of the Chairman / Committee members
Stopped reading when the replies got longer than two lines.
DaveS- Committee member
- Number of posts : 1428
Location : Centurion
My bike : R1200GSA: R1200S(I think - has been annexed by Dorothy): S1000RR
Registration date : 2008-07-28
Re: Election of the Chairman / Committee members
Admin wrote:Reminder:
It is time to get your nominations in!
The meeting is on 5 March 2010.
You can download a nomination form from the website .
Ek noem graag dat hierdie my persoonlike opinie is en ek wil die wens uitspreek dat lede met vanaand se AGM sal poog om sterk kandidate voor te stel wat die komitee kan dra deur moeilike tye. Ons klub raak groot en dis nie altyd maklik daar bo nie. Dit is in elke individuele lid se belang om seker te maak die regte mense word verkies.
Ons moet ook nooit uit die oog verloor dat alle posbeklieërs in hierdie klub doen dit vrywillig, sonder vergoeding vir hul tyd, uitgawes en bydraes.
Dit is eintlik ‘n baie ondankbare taak en vra ‘n baie spesiale persoon.
My nominasies vanaand vir die komitee is as volg: (Nie in volgorde van belangrikheid nie)
Dave Swart - Hy het jarelange ondervinding op die Rides en Komitee met 'n passie vir motorfietsry. Ek sien hom sommer as volgende Voorsitter
Deon Matthys - Hy het hom onderskei as 'n goeie Rides-leier en het sterk beginsels en nie bang om sy gedagtes uit te spreek nie
Pikkie du Plessis - Daardie stil sterk persoonlikheid wat sinvolle voorstelle het met sterk beginsels
Elaine Barkhuizen - Al 'n paar jaar lid. Met 'n kwalifikasie van Geoktroeerde Rekenmeester, wie kan beter na die klub se geldsake kyk?
Frik van Staden - 'n Sterk stil professionele persoon met 'n passie vir motorfietry. Nuwe bloed is belangrik.
Re: Election of the Chairman / Committee members
tj wrote:
Frik van Staden - 'n Sterk stil professionele persoon met 'n passie vir motorfietry. Nuwe bloed is belangrik.
Hoekom? Is hy 'n bloeier.
DaveS- Committee member
- Number of posts : 1428
Location : Centurion
My bike : R1200GSA: R1200S(I think - has been annexed by Dorothy): S1000RR
Registration date : 2008-07-28
Page 2 of 3 • 1, 2, 3
Similar topics
» Events Committee Meeting
» 2009 events committee
» Should we institute a special committee?
» Honorary Members
» Club Nights, where, what, etc....

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum