Latest topics
» K 1200 GT FOR SALE ASKING R112 000.00 onoby STEVE 19th November 2010, 13:45
» Three week Bliss
by Corlia 19th July 2010, 09:39
» From the UK - new element found in SA
by DaveS 7th July 2010, 18:53
» Tourmaster Airflow Pants
by Heretic 7th July 2010, 08:02
» Forum lockdown
by Admin 6th July 2010, 22:17
» New website, new forum!
by Marnus 6th July 2010, 20:10
» Who Will Win The Soccer World Cup
by 1150 adventure 4th July 2010, 12:06
» New forum?
by LeRoy Olivier 2nd July 2010, 10:40
» Your favourite photos
by Gert_GS_650 1st July 2010, 06:32
» NEW Clubhouse
by Thomas 30th June 2010, 21:44
Who is online?
In total there are 62 users online :: 0 Registered, 0 Hidden and 62 Guests None
Most users ever online was 181 on 10th February 2021, 11:40
Statistics
We have 359 registered usersThe newest registered user is Kruger
Our users have posted a total of 17455 messages in 1456 subjects
3 Transvaal Dams: 24-27 Sep 2009 Incl Canopy Tour
+11
Marnus
Corlia
GSlady
Gemmerkat
GS-Kaiki
V K Frik (LT)
Sias
LeRoy Olivier
Mud Pooh-bah
KnopKop
tj
15 posters
Page 2 of 4
Page 2 of 4 • 1, 2, 3, 4
Re: 3 Transvaal Dams: 24-27 Sep 2009 Incl Canopy Tour
Won't be able to make it this weekend
Seems I might not have a bike. Took it in for a service today and they said I will be lucky if I have it back by Friday
Seems I might not have a bike. Took it in for a service today and they said I will be lucky if I have it back by Friday
GS-Kaiki- Fuel Injected
- Number of posts : 20
Age : 54
Location : Pretoria
My bike : F650GS
Registration date : 2009-01-14
Re: 3 Transvaal Dams: 24-27 Sep 2009 Incl Canopy Tour
GS-Kaiki. Wys daai tanne, dan skrik hulle vinnig wakker!
Re: 3 Transvaal Dams: 24-27 Sep 2009 Incl Canopy Tour
Thanks TJ, sal verseker volgende keer vir hulle GROM
Darem is die weer SOVEEL beter as verlede naweek.
Julle outjies en vroutjies moet dit geniet, en nie teveel "Windpomp sjerrie" nie, hoooor.... Nou nou roes julle.
Join you next time!!!
Darem is die weer SOVEEL beter as verlede naweek.
Julle outjies en vroutjies moet dit geniet, en nie teveel "Windpomp sjerrie" nie, hoooor.... Nou nou roes julle.
Join you next time!!!
GS-Kaiki- Fuel Injected
- Number of posts : 20
Age : 54
Location : Pretoria
My bike : F650GS
Registration date : 2009-01-14
Re: 3 Transvaal Dams: 24-27 Sep 2009 Incl Canopy Tour
Dankie vir almal wat belangstelling toon in hierdie ride. Ons is nou reg vir besprekings en ek noem graag weer die prosedure wanneer iemand wil saamry.
Die organiseerder doen 'n blokbespreking by die onderskeie akkommodasies en dan bespreek en bevestig die individue onder die BMW Pretoria blokbespreking.
Alle ander reëlings is gewoonlik op die forum hierby.
So is dit dan:
1. Donderdag, 24 Sept: Ons vertrek 7h00 vir 7h30 vanaf Atterbury Shell na Harties en neem foto's op die wal. Ontbyt in die omgewing. Ry dan na Giyani, sowat 500km. Lees hierdie thread van vooraf vir die akkom detail.
2. Vrydag, 25 Sept: Ons ontbyt by die gastehuis in Giyani en ry na die Middel-Letabadam. Vir die GS ouens wat wil kan ek 'n gedeelte van die KleinLetabarivier plot wat julle ook by die dam sal uitbring. Dit kan 'n lekker sandervaring wees. Ek het hom gereeld met die 4x4 gery.
Hierdie dag gaan ons ook Heanertsburg besoek en middagete daar geniet voor ons die Canopy Tour doen. Lees ook hierdie thread van vooraf vir die akkom detail en die Canopy bespreking detail.
3. Sat, 26 Sept: Ons ry in die Loskopdamrigting en slaap oor by Marula Lodge, net buite Groblersdal. Dis 'n lekker kuierplek en ons sal daar ons eie aandete berei met die hulp van die Lodge se geriewe. Ons beplan om by die Lodge ontbyt te nuttig, noem dit asseblief met jul bespreking dat daar nie twyfel is wanneer ons arriveer nie! Skakel Johan of Elaine 0836595683 of 013 2625351.
Ek glo nie die klub het al in daardie rigting gery nie. Dis sommer 'n anderste wêreld daardie.
GS'ers is natuurlik welkom. Ons kan met hierdie geleentheid lekker bonding doen...
Laat waai!

Soos hierbo beloof vir Vrydag as die GS'e wil gaan sandspeel.
Hier is 'n G Earth van die roete in die rivierbed, vanaf die Boomhuis tot by die Weir. Dit behoort julle vir 'n rukkie besig te hou!
Ek sal graag met julle wil saamry (met die RT) maar moet ongelukkig toesien dat die ander ouens in die groep ook besig bly.
Hier is 'n G Earth van die roete in die rivierbed, vanaf die Boomhuis tot by die Weir. Dit behoort julle vir 'n rukkie besig te hou!
Ek sal graag met julle wil saamry (met die RT) maar moet ongelukkig toesien dat die ander ouens in die groep ook besig bly.
Re: 3 Transvaal Dams: 24-27 Sep 2009 Incl Canopy Tour
Dis baie nice van jou Johan! Dankie!!!
Corlia- Committee member
- Number of posts : 335
Age : 41
Location : Meyerspark
My bike : Dakar 650 GS Pillion
Registration date : 2008-07-15
Re: 3 Transvaal Dams: 24-27 Sep 2009 Incl Canopy Tour
Ons het dele van daai "Sandrivier" gery as deel van dag 3 op die GS challenge rooi roete. Ek persoonlik sou nie met my fiets daar baljaar nie. Maar daar is seker ander klublede wat minder bang vir sand is as ek....
Mud Pooh-bah- Turbocharged
- Number of posts : 458
Age : 115
Location : Petoorsdorp
My bike : BMW R1150 GS Adventure, Yamaha WR250F, Suzuki DR200 and counting
Registration date : 2008-06-10
Re: 3 Transvaal Dams: 24-27 Sep 2009 Incl Canopy Tour
Mud Pooh-bah wrote:Ek persoonlik sou nie met my fiets daar baljaar nie. Maar daar is seker ander klublede wat minder bang vir sand is as ek....
Ek persoonlik sal met jou fiets daar...... wel, ek dink nie baljaar is eintlik die regte woord hier nie!
Sias- Senior Contributor
- Number of posts : 548
Age : 42
Location : Pretoria
My bike : F650GS Dakar
Registration date : 2008-07-10
Re: 3 Transvaal Dams: 24-27 Sep 2009 Incl Canopy Tour
Don't think if you can ride beach sand that you can ride river sand, river sand is coarse and have a lot less traction and is much more difficult than beach sand. Just ask the guys that did GSC Red last year, they did a 7km riverbed.
KnopKop- Committee member
- Number of posts : 823
Age : 45
Location : Pretoria
My bike : 2008 BMW X-Challenge
Registration date : 2008-06-04
Re: 3 Transvaal Dams: 24-27 Sep 2009 Incl Canopy Tour
KnopKop wrote:Don't think if you can ride beach sand that you can ride river sand, river sand is coarse and have a lot less traction and is much more difficult than beach sand. Just ask the guys that did GSC Red last year, they did a 7km riverbed.
That's why I said the word "baljaar" is probably not the right word. I know I'll sukkel my ass off!!! But you gotta test those limits, hey?
Sias- Senior Contributor
- Number of posts : 548
Age : 42
Location : Pretoria
My bike : F650GS Dakar
Registration date : 2008-07-10
Re: 3 Transvaal Dams: 24-27 Sep 2009 Incl Canopy Tour
Nou waarvoor is julle dan bang?
Kom wys ons hoe!
Kom wys ons hoe!
Re: 3 Transvaal Dams: 24-27 Sep 2009 Incl Canopy Tour
Ok Sias... wanneer gaan ons?
Marnus- Committee member
- Number of posts : 936
Age : 50
Location : Pretoria
My bike : R1200GSA / G450X / YZ450F
Registration date : 2008-11-20
Re: 3 Transvaal Dams: 24-27 Sep 2009 Incl Canopy Tour
Sias wrote:KnopKop wrote:Don't think if you can ride beach sand that you can ride river sand, river sand is coarse and have a lot less traction and is much more difficult than beach sand. Just ask the guys that did GSC Red last year, they did a 7km riverbed.
That's why I said the word "baljaar" is probably not the right word. I know I'll sukkel my ass off!!! But you gotta test those limits, hey?
I think I'd rather not partake in you "testing those limits"!!!! Dis harde werk om te klou vir jou lewe...
Corlia- Committee member
- Number of posts : 335
Age : 41
Location : Meyerspark
My bike : Dakar 650 GS Pillion
Registration date : 2008-07-15
Re: 3 Transvaal Dams: 24-27 Sep 2009 Incl Canopy Tour
Dalk nou tyd om self te ry - en laat Sias maar sy limits gaan toets
LeRoy Olivier- LT Fanatic
- Number of posts : 1394
Age : 63
My bike : K1200LT
Registration date : 2008-06-09
Re: 3 Transvaal Dams: 24-27 Sep 2009 Incl Canopy Tour
Corlia wrote:Sias wrote:KnopKop wrote:Don't think if you can ride beach sand that you can ride river sand, river sand is coarse and have a lot less traction and is much more difficult than beach sand. Just ask the guys that did GSC Red last year, they did a 7km riverbed.
That's why I said the word "baljaar" is probably not the right word. I know I'll sukkel my ass off!!! But you gotta test those limits, hey?
I think I'd rather not partake in you "testing those limits"!!!! Dis harde werk om te klou vir jou lewe...
Corlia. Ek het vir jou 'n sitplekkie voor die towoks. Net vir daai rukkie wat Sias in die sandput speel
...en ek gee nie om as jy dan ook klou vir jou lewe!!
Re: 3 Transvaal Dams: 24-27 Sep 2009 Incl Canopy Tour
Ag dankie Johan! Dis baie gaaf van jou!
Corlia- Committee member
- Number of posts : 335
Age : 41
Location : Meyerspark
My bike : Dakar 650 GS Pillion
Registration date : 2008-07-15
Re: 3 Transvaal Dams: 24-27 Sep 2009 Incl Canopy Tour
Ek watch julle!
Sias- Senior Contributor
- Number of posts : 548
Age : 42
Location : Pretoria
My bike : F650GS Dakar
Registration date : 2008-07-10
Re: 3 Transvaal Dams: 24-27 Sep 2009 Incl Canopy Tour
Alles reg ek sal sommer met die LT saam ry
V K Frik (LT)- Fuel Injected
- Number of posts : 38
Age : 67
Location : Pretoria
My bike : Blue
Registration date : 2009-03-09
Re: 3 Transvaal Dams: 24-27 Sep 2009 Incl Canopy Tour
Nie in die sagte sand waar hulle gaan ry nie - jy sal tot by die vinne vasval.
LeRoy Olivier- LT Fanatic
- Number of posts : 1394
Age : 63
My bike : K1200LT
Registration date : 2008-06-09
Re: 3 Transvaal Dams: 24-27 Sep 2009 Incl Canopy Tour
LeRoy Olivier wrote:Nie in die sagte sand waar hulle gaan ry nie - jy sal tot by die vinne vasval.
+1
Dis hoe daai rivier bedding lyk.
KnopKop- Committee member
- Number of posts : 823
Age : 45
Location : Pretoria
My bike : 2008 BMW X-Challenge
Registration date : 2008-06-04
Re: 3 Transvaal Dams: 24-27 Sep 2009 Incl Canopy Tour
Weet dit is hoe dit lyk - het al daar in die omgewing in daardie rivierbed gestap. Ja maar jy jippe (Soos gewoonlik) - het dan 4 wiele en genoeg gewig op die dak om enigiets te laat vasval. Moes eerder venterjie saamgevat het.
LeRoy Olivier- LT Fanatic
- Number of posts : 1394
Age : 63
My bike : K1200LT
Registration date : 2008-06-09
Re: 3 Transvaal Dams: 24-27 Sep 2009 Incl Canopy Tour
Ry so dat jy nie die Olifant de moer in maak nie.
LeRoy Olivier- LT Fanatic
- Number of posts : 1394
Age : 63
My bike : K1200LT
Registration date : 2008-06-09
Page 2 of 4 • 1, 2, 3, 4
Similar topics
» 3 Dams Sunday 8 Feb - GS
» CANOPY TOUR: 25 April - 2 May 2009
» Transkei trip 25 April - 3 May
» What goes on tour stays on tour???????
» 3 Tvl Dams Trip
» CANOPY TOUR: 25 April - 2 May 2009
» Transkei trip 25 April - 3 May
» What goes on tour stays on tour???????
» 3 Tvl Dams Trip
Page 2 of 4
Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum