BMW Motorcycle Club Pretoria
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
Latest topics
» K 1200 GT FOR SALE ASKING R112 000.00 ono
by STEVE 19th November 2010, 13:45

» Three week Bliss
by Corlia 19th July 2010, 09:39

» From the UK - new element found in SA
by DaveS 7th July 2010, 18:53

» Tourmaster Airflow Pants
by Heretic 7th July 2010, 08:02

» Forum lockdown
by Admin 6th July 2010, 22:17

» New website, new forum!
by Marnus 6th July 2010, 20:10

» Who Will Win The Soccer World Cup
by 1150 adventure 4th July 2010, 12:06

» New forum?
by LeRoy Olivier 2nd July 2010, 10:40

» Your favourite photos
by Gert_GS_650 1st July 2010, 06:32

» NEW Clubhouse
by Thomas 30th June 2010, 21:44

Who is online?
In total there are 34 users online :: 0 Registered, 0 Hidden and 34 Guests

None

[ View the whole list ]


Most users ever online was 181 on 10th February 2021, 11:40
Statistics
We have 359 registered users
The newest registered user is Kruger

Our users have posted a total of 17455 messages in 1456 subjects

Maartens' sorrow

+15
Jester
Marnus
dakardrix
szalek
Sias
Tony R
LeRoy Olivier
Rooikat
DeonP
DaveS
KnopKop
tj
Wahl
JR
Admin
19 posters

Page 2 of 2 Previous  1, 2

Go down

Maartens' sorrow - Page 2 Empty Re: Maartens' sorrow

Post by JohanGT 2nd March 2009, 23:54

Ons is baie dankbaar vir almal wat soveel vir ons omgee. Baie dankie vir al die boodskappe op hierdie forum, dit maak 'n baie groot verskil.

Een ding wat ons raakgesien het was dat die mense wat nou aangekla word dat hulle Emile vermoor het, gereelde misdadigers is. Nou wonder ons waarom 80% van ons land vir 'n regering stem wat 14% belasting vat van alles wat ons op misdaad spandeer - ons karre en motorfietse wat gesteel word en vervang moet word, ons besittings wat gesteel en evrvang moet word, hospitaalrekeninge ens. ens. en dit terwyl hulle die misdadigers op die strate toelaat.

Ek is nie 'n politikus nie. Ek probeer nie om enige iemand om te praat om vir 'n party te stem nie. Maar ons kan ook nie dat die kriminele ons regering oorneem sonder om ons stemme te laat hoor en dan verwag dat alles met ons goed sal gaan nie.

Die Here was ons baie genadig en het die seer by ons weggeneem. Ons kan Emile in ons geestesoog sien waar hy in die hemel by die Here kuier. Maar hoeveel ander ouers kan dieselfde doen?

Ek het nie wraak teenoor die mense wat Emile doodgemaak het nie, maar ek voel dat ons moet opstaan uit hierdie posisie van "ek wil nie betrokke raak nie" en ons land uit die hande van die kriminele en verkragters verlos. Wie se ons kan nie 'n verskil maak nie? As die Here met ons is, wie kan teen ons wees?

Maar dit lyk my asof daar nog so 'n paar voorvalle moet kom voordat ons regtig die erns van die saak sal insien. Miskien sal ons dan saamstaan en probeer om ons kosbare land te red.

Die wêreld gaan onder as die goeie mense niks doen nie. Wat kan ek doen? Bid vir hierdie land en sorg dat jy stem vir iemand wat teen die kriminele sal gaan staan en sê: Genoeg is genoeg.

Mag die Here elkeen van julle beskerm dat so-iets nie met julle sal gebeur nie. Maar as dit gebeur, maak seker dat jou en jou kinders se sake met die Here klaar reg is. Hierdie lewe is net tydelik maar dit het 'n ontsettende groot invloed waar ek en jy die ewigheid gaan spandeer.

Moenie wag tot dit te laat is nie. Moenie een dag kwaad gaan slaap vir een van jou kinders of vir jou lewensmaat nie. Jy weet nie of jy die geleentheid sal kry om die saak later reg te stel nie. Hierdie lewe is nie 'n oefenlopie nie - maak die meeste van elke oomblik wat julle saam met julle geliefdes gegee word.

Mag die Here julle en vir ons help om dit altyd in die oog te hou.
JohanGT
JohanGT
Committee member
Committee member

Number of posts : 246
Location : Midrand Johannesburg
My bike : K1200GT
Registration date : 2008-06-06

http://www.maartenspro.com

Back to top Go down

Maartens' sorrow - Page 2 Empty Re: Maartens' sorrow

Post by JR 3rd March 2009, 00:43

diep dinge ou maat, diep dinge!

die vrae is egter partykeer meer as die antwoorde

dankie vir jou opbouende woorde selfs in jul uur van rou

sterkte vir jou en jou hele gesin........ons dink aan julle

J & S
JR
JR
The K-factor

Number of posts : 1164
Location : Gauteng
My bike : K1300S, F800GS
Registration date : 2008-06-02

Back to top Go down

Maartens' sorrow - Page 2 Empty Re: Maartens' sorrow

Post by DaveS 3rd March 2009, 07:39

Well said Johan - all the more reason for everyone to make their voices heard in the coming election.

Every one that votes can make a difference.
DaveS
DaveS
Committee member
Committee member

Number of posts : 1428
Location : Centurion
My bike : R1200GSA: R1200S(I think - has been annexed by Dorothy): S1000RR
Registration date : 2008-07-28

Back to top Go down

Maartens' sorrow - Page 2 Empty Re: Maartens' sorrow

Post by Tony R 3rd March 2009, 08:56

Yes agreed. Very well written. The Lord is our strength in tough times like these. May He continue to give you His peace.

Tony R
Turbocharged
Turbocharged

Number of posts : 225
Age : 70
Location : Randburg
My bike : Sadly no bike. Finances forced the sale of my Tigger.
Registration date : 2008-08-27

Back to top Go down

Maartens' sorrow - Page 2 Empty Re: Maartens' sorrow

Post by Renier 6th March 2009, 13:22

Johan and Ina,
I picked up on the news about your family tradegy late but Malinda and I would like to extend our deepest sympathies to you both. Unfortunately South Africa does not have the appropriate laws to remove the guilty ones from society permanently.

Renier

Renier
Fuel Injected
Fuel Injected

Number of posts : 28
Age : 69
Location : Centurion
Registration date : 2008-06-13

Back to top Go down

Maartens' sorrow - Page 2 Empty Re: Maartens' sorrow

Post by Sponsored content


Sponsored content


Back to top Go down

Page 2 of 2 Previous  1, 2

Back to top

- Similar topics

 
Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum