Latest topics
» K 1200 GT FOR SALE ASKING R112 000.00 onoby STEVE 19th November 2010, 13:45
» Three week Bliss
by Corlia 19th July 2010, 09:39
» From the UK - new element found in SA
by DaveS 7th July 2010, 18:53
» Tourmaster Airflow Pants
by Heretic 7th July 2010, 08:02
» Forum lockdown
by Admin 6th July 2010, 22:17
» New website, new forum!
by Marnus 6th July 2010, 20:10
» Who Will Win The Soccer World Cup
by 1150 adventure 4th July 2010, 12:06
» New forum?
by LeRoy Olivier 2nd July 2010, 10:40
» Your favourite photos
by Gert_GS_650 1st July 2010, 06:32
» NEW Clubhouse
by Thomas 30th June 2010, 21:44
Who is online?
In total there are 55 users online :: 0 Registered, 0 Hidden and 55 Guests None
Most users ever online was 181 on 10th February 2021, 11:40
Statistics
We have 359 registered usersThe newest registered user is Kruger
Our users have posted a total of 17455 messages in 1456 subjects
Maartens' sorrow
+15
Jester
Marnus
dakardrix
szalek
Sias
Tony R
LeRoy Olivier
Rooikat
DeonP
DaveS
KnopKop
tj
Wahl
JR
Admin
19 posters
Page 1 of 2
Page 1 of 2 • 1, 2
Maartens' sorrow
Members Johan & Ina Maartens, lost their youngest child, Emile (21) on Saturday.
He died Saturday morning under very strange circumstances in a hotel in Saldanha.
Johan and Ina are currently in Stellenbosch, while his death is under investigation.
http://www.dieburger.com/Stories/News/19.0.1282257001.aspx
http://www.news24.com/Rapport/Suid-Afrika/0,,752-2460_2466164,00.html
Words can't really make it easier.
Johan and Ina: Be strong.

Re: Maartens' sorrow
AG NEE!!!!!!
baie jammer Johan en Ina om van julle verskriklike verlies te verneem. Beste wat ons kan doen is om te vertrou en te bid dat die Goeie Gewer vir jul vertroosting en berusting sal bied.
moenie huiwer om te sê as daar iets is wat ons vir julle kan doen nie
Baie sterkte

JR- The K-factor
- Number of posts : 1164
Location : Gauteng
My bike : K1300S, F800GS
Registration date : 2008-06-02
Re: Maartens' sorrow
Baie jammer Johan en Ina
Wahl- Turbocharged
- Number of posts : 306
Registration date : 2008-06-03
Re: Maartens' sorrow
Toe ek die koerantberig Sondag lees en die Maartens-van herken was ek bevrees en bang om enigsins navraag te doen...
Ai tog, Johan & Ina, ons voel saam julle. Meer woorde is daar nie...

Baie Jammer om te hoor.
Wens julle alle sterkte toe in hierdie moeilike tyd.
Wens julle alle sterkte toe in hierdie moeilike tyd.
KnopKop- Committee member
- Number of posts : 823
Age : 45
Location : Pretoria
My bike : 2008 BMW X-Challenge
Registration date : 2008-06-04
Re: Maartens' sorrow
Sorry to hear Johan and Ina. Thinking of you in this time of sorrow.
DaveS- Committee member
- Number of posts : 1428
Location : Centurion
My bike : R1200GSA: R1200S(I think - has been annexed by Dorothy): S1000RR
Registration date : 2008-07-28
Re: Maartens' sorrow
Dear Johan and Ina,
Sorry to hear of your loss.What terrible news.
Thinking of you both.
DeonP
Sorry to hear of your loss.What terrible news.
Thinking of you both.
DeonP
DeonP- Turbocharged
- Number of posts : 469
Location : RANDPARK RIDGE , GAUTENG
My bike : 1200GS ADVENTURE
Registration date : 2008-07-09
Re: Maartens' sorrow
This is terrible news. Johan & Ina, you are in our prayers.
Rooikat- Supercharged
- Number of posts : 89
Age : 103
Location : Pretoria/Centurion
My bike : 2007 F650GS ........... AND ............. 800ST !!!!!!!!!
Registration date : 2008-07-09
Re: Maartens' sorrow
Ag nee - this is not how it is supposed to work - a child is not supposed to precede his/her parents in this. Johan & Ina - our thoughts and prayers are with you in this time of sorrow and loss.
Time passes and it will heal all wounds. You will never forget him, as he will always be part of your life. It has been said that children are on loan from God, regard the time you spent with him as a gift as he has enriched your life.
Sterkte vir julle en die res van die familie. Bid vir julle.

LeRoy Olivier- LT Fanatic
- Number of posts : 1394
Age : 63
My bike : K1200LT
Registration date : 2008-06-09
Re: Maartens' sorrow
My condolences to you all. May the good Lord give you strength in this trying and difficult time.
Tony R- Turbocharged
- Number of posts : 225
Age : 70
Location : Randburg
My bike : Sadly no bike. Finances forced the sale of my Tigger.
Registration date : 2008-08-27
Re: Maartens' sorrow
Baie baie sterkte vir julle! Woorde van ons af kan dit seker nie veel beter maak nie, maar julle is in ons gedagtes!
Sias- Senior Contributor
- Number of posts : 548
Age : 42
Location : Pretoria
My bike : F650GS Dakar
Registration date : 2008-07-10
Re: Maartens' sorrow
Johan & Ina en Familie.
Baie jammer om tehoor wat gebeur het.ons bid vir julle en alle strekte in die moeilike tye nog voor.
Baie jammer om tehoor wat gebeur het.ons bid vir julle en alle strekte in die moeilike tye nog voor.
szalek- Supercharged
- Number of posts : 87
Age : 58
Location : Centurion
My bike : BMW K1200 RS
Registration date : 2008-07-31
Re: Maartens' sorrow
So jammer om te hoor! Alle simpatie en vertroosting vir julle.
dakardrix- Senior Contributor
- Number of posts : 608
Age : 60
Location : Pretoria
My bike : F800GS
Registration date : 2008-12-11
Re: Maartens' sorrow
Ook ons bid Sy hand van troos in hierdie tyd. Alle sterkte.
Marnus- Committee member
- Number of posts : 936
Age : 50
Location : Pretoria
My bike : R1200GSA / G450X / YZ450F
Registration date : 2008-11-20
Re: Maartens' sorrow
Ons bid God se troos oor julle in hiedie tyd en vertrou dat julle berusting sal vind. Laat weet as daar enige iets is waarmee ons kan help, enige iets.
Jester- Fuel Injected
- Number of posts : 39
Age : 59
Location : Midrand
My bike : Kay1200GeeTee
Registration date : 2008-08-22
Re: Maartens' sorrow
Baie dankie aan alma - ons waardeer dit onsettend baie!
Die nuutste nou is dat hy eers vermoor is en toe het die moordenaars die kamer waarin hy gebly het aan die brand gesteek sodat daar nie bewyse sou wees nie.'
Die diens is nou more 12nm in die Kapel op TUKS en daarna word almal genooi na 'n vingerete by die Midrand Protea hotel. Protea Hotel voorsien die ete, kamers in die hotel waarin ons familie kan bly en ook vir ons verblyf toe ons in die Kaap was. Ons is hulle innig dankbaar.
Weereens baie dankie aan almal, ek en Ina waardeer julle gebede onstettend baie. Die pyn is nog daar maar ons troos ons daaraan dat hy nie 'n wonderlike seun WAS nie - hy is NOG STEEDS een, hy bly net op 'n nader plek waar ons hom een van die dae weer sal sien.
Johan & Ina.

JohanGT wrote:.....Die nuutste nou is dat hy eers vermoor is en toe het die moordenaars die kamer waarin hy gebly het aan die brand gesteek sodat daar nie bewyse sou wees nie.'.......
Ai Johan & Ina, nou ontbreek woorde regtig............
JR- The K-factor
- Number of posts : 1164
Location : Gauteng
My bike : K1300S, F800GS
Registration date : 2008-06-02
Re: Maartens' sorrow
Ek hoop hulle vang die bliksems en hang hulle aan die naaste boom op.
LeRoy Olivier- LT Fanatic
- Number of posts : 1394
Age : 63
My bike : K1200LT
Registration date : 2008-06-09
Re: Maartens' sorrow
I've only come onto the forum and read of this very sad event.
My daughter Michelle was a friend of his and was at the funeral today.
My condolences on your tragic loss.
My daughter Michelle was a friend of his and was at the funeral today.
My condolences on your tragic loss.
Richard H- Senior Contributor
- Number of posts : 625
Age : 70
Location : Jacaranda City
My bike : R1200GS, R100S
Registration date : 2008-06-09
Re: Maartens' sorrow
Nuutste verwikkelinge vir die wat omgee. Alle voorspoed aan die Maartense!
Sias- Senior Contributor
- Number of posts : 548
Age : 42
Location : Pretoria
My bike : F650GS Dakar
Registration date : 2008-07-10
Re: Maartens' sorrow
Puik - dat hulle die skuldiges gekry het - bring hom ongelukkig nie terug nie, maar tne minste weet mens die skuldiges is in hegtenis geneem.
LeRoy Olivier- LT Fanatic
- Number of posts : 1394
Age : 63
My bike : K1200LT
Registration date : 2008-06-09
Re: Maartens' sorrow
Sias - thanks for posting - the fact that they are habitual criminals and just got out of jail makes my blood boil.
That sort needs to be locked away for life - more motiviation for the death penalty - but let me not get controversial here.
That sort needs to be locked away for life - more motiviation for the death penalty - but let me not get controversial here.
DaveS- Committee member
- Number of posts : 1428
Location : Centurion
My bike : R1200GSA: R1200S(I think - has been annexed by Dorothy): S1000RR
Registration date : 2008-07-28
Re: Maartens' sorrow
Thanks for the update Sias.
If only we could turn the clock backwards.
If only we could turn the clock backwards.
GSlady- Senior Contributor
- Number of posts : 859
Age : 64
Location : Pretoria
My bike : 800GS - now with MUCH more character! Still enjoying every minute!
Registration date : 2008-02-29
Re: Maartens' sorrow
Baie dankie Sias ons waardeer dit baie.
Johan en Ina , Ons dink baie aan julle en wees net sterk vir mekaar asb.
Johan en Ina , Ons dink baie aan julle en wees net sterk vir mekaar asb.
szalek- Supercharged
- Number of posts : 87
Age : 58
Location : Centurion
My bike : BMW K1200 RS
Registration date : 2008-07-31
Page 1 of 2 • 1, 2
Page 1 of 2
Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum