Latest topics
» K 1200 GT FOR SALE ASKING R112 000.00 onoby STEVE 19th November 2010, 13:45
» Three week Bliss
by Corlia 19th July 2010, 09:39
» From the UK - new element found in SA
by DaveS 7th July 2010, 18:53
» Tourmaster Airflow Pants
by Heretic 7th July 2010, 08:02
» Forum lockdown
by Admin 6th July 2010, 22:17
» New website, new forum!
by Marnus 6th July 2010, 20:10
» Who Will Win The Soccer World Cup
by 1150 adventure 4th July 2010, 12:06
» New forum?
by LeRoy Olivier 2nd July 2010, 10:40
» Your favourite photos
by Gert_GS_650 1st July 2010, 06:32
» NEW Clubhouse
by Thomas 30th June 2010, 21:44
Who is online?
In total there are 34 users online :: 0 Registered, 0 Hidden and 34 Guests None
Most users ever online was 181 on 10th February 2021, 11:40
Statistics
We have 359 registered usersThe newest registered user is Kruger
Our users have posted a total of 17455 messages in 1456 subjects
Trafic lights, speed, cops, and the public.
+5
iceman
Marnus
LeRoy Olivier
tj
JCM
9 posters
Page 1 of 1
Trafic lights, speed, cops, and the public.
Kyk na die volgende "link" plus die kommentaar daaronder............
http://www.beeld.com:80/Content/Rubrieke/Gasrubriekskrywers/2149/8dfb80e97bb1425c9e1d50240e47e228/30-11-2009-09-01/Ja,_jý_wat_op_jou_motorfiets_jaag

JCM- Turbocharged
- Number of posts : 154
Location : Wingate Park
My bike : R1200RT
[Anulos qui animum ostendunt omnes gestemus!]
Registration date : 2009-02-08
Re: Trafic lights, speed, cops, and the public.
Gemmerkat wrote:
Gemmerkat Today at 14:28
Scary!!!! I would love to give him a PK.
Dis @@@holes soos hy wat die naam "Biker" nie werd is nie.

Nou wil ook graag 'n ander kilp in die bos gooi;
Sowat twee weke gelede het ek die laaste besoek aan die lisensiekantoor gebring in die proses om my PBP (en dus ook my bestuurslisensie) te hernu. (PBP= publieke bestuurspermit)
Toe noem die dame agter die toonbank dat sy nie die lisensie kan uitreik nie daar ek boetes teen my naam het twv R1080. Sy gee toe 'n dokument wat ek na die ander lisensiekantoor moet neem en moet daar my naam 'skoon kry' alvorens my lisensie uitgereik mag word.
Nou is my vraag:
1. Ek het nie 'n idee watse boetes dit kan wees nie aangesien ek geen boetedagvaardings teen my het nie, daar is wel 'n paar boetes 'voor dagvaarding' waarvoor ek dan wag vir die dagvaardings om beteken te word
2. Sou ek nou hierdie saak opvolg en die boetes betaal, net om my naam 'skoon' te kry om my lisensie te kan kry, dan word ek die reg tot 'n regverdige verhoor ontneem.
3. Sou ek nie die boetes betaal nie mag ek ook nie wettig bestuur nie.
4. Dit lyk of die owerheid die maklike uitweg neem om betalings te in. Dalk is die koste verbonde aan die betekening van dagvaardings hoog. Al my voertuie is korrek geregistreer met die regte adres en die onus is nie op my om enige boetes op te volg nie?
My gevoel is dat hierdie aksie ongrondwetlik is! Wat sê julle?

Klink my hier is weer 'n hijack aan die gang - stuur vir my 'n epos met al die detail dan gaan ek die klip vir die regte mense in die Stadsraad gooi.
Wat betref die idioot wat soos 'n besetene in beboude gebied jaag - dink mens moet dalk van die Klub se kant 'n kommentaar vir die koerant skryf - vanuit die perspektief van die verantwoordelike BMW ryer????
As jy wil sal ek vir jou draft opstel????

LeRoy Olivier- LT Fanatic
- Number of posts : 1394
Age : 63
My bike : K1200LT
Registration date : 2008-06-09
Re: Trafic lights, speed, cops, and the public.
As mens kyk na die opskrif van hierdie thread lyk dit nie vir my na 'n hijack nie...
Ek stem nie saam om hierdie spoedvark-storie op te volg nie, veral nie in die openbare media nie. In sulke tye moet mens jou profiel laag hou. Soos in gholf op 'n winderige dag.
Wil nie graag die klub onderwerp aan 'n tweede ThinkBike situasie nie. Ons het te veel styl...
Ek stem nie saam om hierdie spoedvark-storie op te volg nie, veral nie in die openbare media nie. In sulke tye moet mens jou profiel laag hou. Soos in gholf op 'n winderige dag.
Wil nie graag die klub onderwerp aan 'n tweede ThinkBike situasie nie. Ons het te veel styl...
Re: Trafic lights, speed, cops, and the public.
Gemmerkat wrote:Scary!!!! I would love to give him a PK.
Dis @@@holes soos hy wat die naam "Biker" nie werd is nie.
Oh! I love it when you talk foreign!
But seriously, that's why I have a preference for gravel. Much less politics in the platteland
Marnus- Committee member
- Number of posts : 936
Age : 50
Location : Pretoria
My bike : R1200GSA / G450X / YZ450F
Registration date : 2008-11-20
Re: Trafic lights, speed, cops, and the public.
TJ
Ek wil nogal saam met jou stem. Dit is ongrondwetlik. Hoe moet 'n mens weet van enige uistaande boetes, ens. Daar word nie voorsiening gemaak om dit iewers na te gaan nie.
Met ander woorde dit stel hulle in staat om enige tyd boetes teen my naam te sit en ek sal nie eers weet daarvan nie. Dan kry 'n mens 'n verrassing die dag as jy jou lisensie wil hernu. En soos jy sê, moet ek eers betaal om my lisensie te kry, of los ek dit en wag vir 'n dagvaardiging, wat my net meer in die moeilikheid gaan bring want dan ry ek sonder 'n lisensie, om nie eers te praat van die agterstallige geld op die laat hernuwing van die lisensie nie.
Gee ons 'n manier om boetes na te gaan, en as ek skuldig is sal ek betaal, om verrassing te vermy.
Dink regtig die is ongrondwetlik, maar hulle sal dit seker nie verander nie, want op die manier kan hulle geld inkry sonder om regtig baie werk te doen.

iceman- Supercharged
- Number of posts : 55
Age : 58
Location : Centurion
My bike : R 1200 GS
Registration date : 2008-06-30
Re: Trafic lights, speed, cops, and the public.
Ek is verheug om te sien iemand stem met my saam.
Ek onthou in die jare laat 70/vroeë 80 het die Pretoria Stadsraad ook hierdie ding gedoen en is dit skielik stopgesit. Daar moes 'n goeie rede voor gewees het - dalk 'n hofuitspraak daardie tyd wat vandag steeds afdwingbaar is?
Wat van 'n klasaksie in 'n hofinterdik om hierdie praktyk stop te sit?
Wie ken 'n goeie regskenner wat ons hierin kan adviseer?
Persoonlik moet ek noem dat my basiese lisensie verval eers oor drie jaar, dis net die PBP wat nou ter sprake is. My saak is ook in die Ekurhuleni ter sprake, nie Pretoria nie

My spanner in the works . . .
I have registered with Payfine.co.za. They email you if you get a fine. Is booked against you ID number.
Not the best email to receive, but at least you are informed.
The only problem with Payfine.co.za is that it does not show fines from other areas other than Gauteng ( I think ).

DeonP- Turbocharged
- Number of posts : 469
Location : RANDPARK RIDGE , GAUTENG
My bike : 1200GS ADVENTURE
Registration date : 2008-07-09
Re: Trafic lights, speed, cops, and the public.
One way to get to know you have a fine, I agree. Now that you know, what do you do to defend the accusation without a summons to court? Do you go and beg for a summons?
There is a big story lately of officials trapping (for speed) at places not as per their PP appointment or in the wrong direction, or without the necessary documentation at the time. Good reasons to have the fine withdrawn - because you are innocent!
You have rights!
But now they try to sidestep your rights with this license issue barring
There is a big story lately of officials trapping (for speed) at places not as per their PP appointment or in the wrong direction, or without the necessary documentation at the time. Good reasons to have the fine withdrawn - because you are innocent!
You have rights!
But now they try to sidestep your rights with this license issue barring
Re: Trafic lights, speed, cops, and the public.
Fully agree.
I recently paid a fine on Payfine.co.za like a law abiding citizen .
I paid the full amount, only to find out I could have paid half when the fine eventually arrived in the post !!
The only thing I like about Payfine.co.za is that you can print out all your fines that you have paid - on a list. I keep that list in the car for the next roadblock !
I recently paid a fine on Payfine.co.za like a law abiding citizen .
I paid the full amount, only to find out I could have paid half when the fine eventually arrived in the post !!
The only thing I like about Payfine.co.za is that you can print out all your fines that you have paid - on a list. I keep that list in the car for the next roadblock !
DeonP- Turbocharged
- Number of posts : 469
Location : RANDPARK RIDGE , GAUTENG
My bike : 1200GS ADVENTURE
Registration date : 2008-07-09
Re: Trafic lights, speed, cops, and the public.
Might be a good idee to register here as it allows one to keep track your transgressions.
LeRoy Olivier- LT Fanatic
- Number of posts : 1394
Age : 63
My bike : K1200LT
Registration date : 2008-06-09
Re: Trafic lights, speed, cops, and the public.
Refer to Deons posting - Payfine.co.za - given the 50% one gets for paying upfront it might be a good idee.
LeRoy Olivier- LT Fanatic
- Number of posts : 1394
Age : 63
My bike : K1200LT
Registration date : 2008-06-09
Re: Trafic lights, speed, cops, and the public.
I'm also registered on payfine.co.za and it's nice to see the photo if they caught you by camera. I do however pay my fines mostly at the ATM (I bank with FNB), and it automatically deducts the 50% early payment from the full amount.
Marnus- Committee member
- Number of posts : 936
Age : 50
Location : Pretoria
My bike : R1200GSA / G450X / YZ450F
Registration date : 2008-11-20
Re: Trafic lights, speed, cops, and the public.
I am very happy to report that I have no fines. Don't know how that is possible though.....
Daleen- Turbocharged
- Number of posts : 157
Age : 56
Location : Centurion
My bike : Red F650GS.
Registration date : 2009-03-24
Re: Trafic lights, speed, cops, and the public.
Ek dink weer dis omdat Martin altyd voor ry. Hy is baie meer verantwoordelik as ek.
Daleen- Turbocharged
- Number of posts : 157
Age : 56
Location : Centurion
My bike : Red F650GS.
Registration date : 2009-03-24
Re: Trafic lights, speed, cops, and the public.
I check on payfine and then wait for the fine in the post before I pay it.
DaveS- Committee member
- Number of posts : 1428
Location : Centurion
My bike : R1200GSA: R1200S(I think - has been annexed by Dorothy): S1000RR
Registration date : 2008-07-28
Re: Trafic lights, speed, cops, and the public.
So you do Dave. But what if you are innocent to one or two? What do you do then? Obviously still not paying them. Now you wait for the summons, which never arrives!
I checked on payfine today and found 8 fines spaced over 3 years totalling R1675.00. Sounds a lot but spread over 11 licenced vehicles with 6 dedicated drivers it is not much.
Now the real funnies start:
- The original R1080 against my name is not reflected here logically, and was confirmed yesterday not being from Ekurhuleni. Some other authority instructs Ekurhuleni to block my license issue
- These fines on the payfine list are only Johannesburg
- No telephone number, email, website at all to follow this up. Ekurhuleni yesterday gave a tel number that is not answered.
I am at a loss. If I pay these listed 'payfine' fines and it is not them blocking where do I go from here?
Lekker deurmekaar this system - and I refuse to back down to a system that can be faulty or illegal!

Sias is supposed to tell this himself (so I'm hoping I've got my facts right):
But upon receipt of his last fine in the post, the date for the 50% discount has already passed. He wrote to them saying that it is unacceptable receiving a notice that late and that he would have paid it, however such a long time has passed and he can no longer remember what could have possibly caused him to ride above the speed limit. And then, a couple of weeks later he received a letter back from them informing him that the fine has been cancelled.
So, in my opinion, its worth the try to write to them before paying the fine.

Corlia- Committee member
- Number of posts : 335
Age : 41
Location : Meyerspark
My bike : Dakar 650 GS Pillion
Registration date : 2008-07-15
Similar topics
» Ghost cops in JHB
» Now these cops on HD's can REALLY ride a motorsickle...!
» Orange/Yellow Headlights and Modulators
» Shaking Lights on RT
» LED Strobe lights

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum