Latest topics
» K 1200 GT FOR SALE ASKING R112 000.00 ono
by STEVE 19th November 2010, 13:45

» Three week Bliss
by Corlia 19th July 2010, 09:39

» From the UK - new element found in SA
by DaveS 7th July 2010, 18:53

» Tourmaster Airflow Pants
by Heretic 7th July 2010, 08:02

» Forum lockdown
by Admin 6th July 2010, 22:17

» New website, new forum!
by Marnus 6th July 2010, 20:10

» Who Will Win The Soccer World Cup
by 1150 adventure 4th July 2010, 12:06

» New forum?
by LeRoy Olivier 2nd July 2010, 10:40

» Your favourite photos
by Gert_GS_650 1st July 2010, 06:32

» NEW Clubhouse
by Thomas 30th June 2010, 21:44

Who is online?
In total there is 1 user online :: 0 Registered, 0 Hidden and 1 Guest

None

[ View the whole list ]


Most users ever online was 83 on 2nd August 2019, 17:46
Statistics
We have 359 registered users
The newest registered user is Kruger

Our users have posted a total of 17455 messages in 1456 subjects

Bakenkop Charity Run: Postponed

Go down

Bakenkop Charity Run: Postponed Empty Bakenkop Charity Run: Postponed

Post by Admin on 19th June 2009, 22:55

Thea Bruwer from Laerskool Bakenkop in Wierda Park sent us the following invitation:

Graag nooi ons u motorfietsklub uit om deel te neem aan die tweede Bakenkop "Charity run" wat plaasvind op
Saterdag 5 September 2009!
Die rit begin by Laerskool Bakenkop te Underbergstraat 5, Wierda Park.
Die ontbyt sal by die skool bedien word.
Aankoms en registrasie - 06:00
Vertrektyd ongeveer 07.00
Tydsduur ongeveer 3 ure
Verdere detail oor die rit sal later deur die organiseerders deurgegee word.

Die doel van die dag is om fondse in te samel om minder-bevoorregte kinders by Laerskool Bakenkop se
skoolfooie vir die jaar te dek. Hierdie kinders het kwytskelding van hul skoolfooie ontvang en aangesien Laerskool
Bakenkop graag steeds die hoŽ standaard van opvoeding waarvoor ons bekend is, aan alle kinders by die skool
wil bied, is dit noodsaaklik dat die fondse op 'n manier gedek word. Die jaarlikse skoolfooi per kind per jaar beloop
tans R5,830 00.

U is ook welkom om saam met ons te kuier by die potjiekos-kompetisie gedurende die middag en aand.
Potjiekos-kaartjies (prys sal later bekend gemaak word) sal saam met die Charity Run-kaartjies beskikbaar wees.

Kostes:
R150 per ryer en R100 per passasier

Kaartjie vir die 'Charity Run' sluit in:
Koffie by registrasie, motorfietsrit, ontbyt in die skoolsaal, 'n spesiale Laerskool Bakenkop aandenking asook die kans om in die "Lucky Draw" te wen.

Beste wense
Thea.

Tickets will be available at the August and September Club Nights!


Last edited by Admin on 4th August 2009, 21:57; edited 1 time in total

Admin
Admin

Number of posts : 753
Registration date : 2008-02-25

View user profile http://www.bmwclubs.co.za

Back to top Go down

Bakenkop Charity Run: Postponed Empty Re: Bakenkop Charity Run: Postponed

Post by LeRoy Olivier on 22nd June 2009, 13:06

We did it last year and it was an excellent ride. The breakfast at the school was very nice. Can seriously recommend it. Lets try and be more club members that last year.
LeRoy Olivier
LeRoy Olivier
LT Fanatic

Number of posts : 1394
Age : 58
My bike : K1200LT
Registration date : 2008-06-09

View user profile

Back to top Go down

Bakenkop Charity Run: Postponed Empty Re: Bakenkop Charity Run: Postponed

Post by Admin on 28th July 2009, 12:45

Tickets for this Ride (include coffee, breakfast and lucky draw prizes) will be available Friday at Club Night.
@ R150

Admin
Admin

Number of posts : 753
Registration date : 2008-02-25

View user profile http://www.bmwclubs.co.za

Back to top Go down

Bakenkop Charity Run: Postponed Empty Postponed

Post by Admin on 4th August 2009, 21:56

Bakenkop Charity Run is uitgestel tot verdere kennisgewing.

"Goeiedag
Na ons laaste beplanningsvergadering het ons besluit om die Bakenkop Charity Run wat vir 5 September beplan is, te skuif.
Hierdie tyd van die jaar is geweldig vol en almal het druk programme. Daarby speel die ekonomie ook nog 'n groot rol!

Die idee is om die rally te skuif na 'n warmer tyd van die jaar en ook 'n tyd wanneer die programme nie so druk is nie.
Ons beoog om bymekaar uit te kom in Maart 2010. Die datum sal hopelik voor Oktober vasgestel wees, en dan sal almal in kennis gestel word.
Baie dankie vir julle voortgesette ondersteuning!

Met beste wense
Thea Bruwer
Organiseerder: L/S Bakenkop Charity Run

Admin
Admin

Number of posts : 753
Registration date : 2008-02-25

View user profile http://www.bmwclubs.co.za

Back to top Go down

Bakenkop Charity Run: Postponed Empty Re: Bakenkop Charity Run: Postponed

Post by LeRoy Olivier on 5th August 2009, 18:50

Sal miskien goeie idee wees om klub kalender vir hulle beskikbaar te stel - net ingedagte te hou
LeRoy Olivier
LeRoy Olivier
LT Fanatic

Number of posts : 1394
Age : 58
My bike : K1200LT
Registration date : 2008-06-09

View user profile

Back to top Go down

Bakenkop Charity Run: Postponed Empty Re: Bakenkop Charity Run: Postponed

Post by Sponsored content


Sponsored content


Back to top Go down

Back to top

- Similar topics

 
Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum