BMW Motorcycle Club Pretoria
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
Latest topics
» K 1200 GT FOR SALE ASKING R112 000.00 ono
by STEVE 19th November 2010, 13:45

» Three week Bliss
by Corlia 19th July 2010, 09:39

» From the UK - new element found in SA
by DaveS 7th July 2010, 18:53

» Tourmaster Airflow Pants
by Heretic 7th July 2010, 08:02

» Forum lockdown
by Admin 6th July 2010, 22:17

» New website, new forum!
by Marnus 6th July 2010, 20:10

» Who Will Win The Soccer World Cup
by 1150 adventure 4th July 2010, 12:06

» New forum?
by LeRoy Olivier 2nd July 2010, 10:40

» Your favourite photos
by Gert_GS_650 1st July 2010, 06:32

» NEW Clubhouse
by Thomas 30th June 2010, 21:44

Who is online?
In total there are 10 users online :: 0 Registered, 0 Hidden and 10 Guests

None

[ View the whole list ]


Most users ever online was 181 on 10th February 2021, 11:40
Statistics
We have 359 registered users
The newest registered user is Kruger

Our users have posted a total of 17455 messages in 1456 subjects

Die wondere van Klippies.

3 posters

Go down

Die wondere van Klippies. Empty Die wondere van Klippies.

Post by DaveS 7th February 2010, 20:43

“Ek het uiteindelik vanoggend tyd kon afknyp vir n bietjie swartbaars hengel en het
afgesit dam toe. Na 'n rukkie was my wurms op en terwyl ek rondkyk vir nog aas,
merk ek 'n pofadder in die lang gras langs die dam met 'n padda in sy bek. Ek besef
dadelik hy kan my mos nie pik met die padda in sy bek nie en 'n padda is bleddie
goeie swartbaarsaas.

"Ek gryp die adder-kerel toe agter die kop en haal die padda versigtig uit en gooi
hom in my aasemmer. Wat nou gemaak met ta pofadder?
"Skielik onthou ek die bottel Klipdrif in my piekniekmandjie. Met die een hand haal ek
hom uit en trek die prop met my tande uit. (Dis was 'n bottel 10 jaar Klippies met 'n
kurkprop.)

"Versigtig gooi ek 'n bietjie in sy keel af. Sommer dadelik word adder se kind slap in
my hande terwyl sy oe omrol. Ek los hom toe weer in die lang gras en gaan aan met
my visvangery.

"So 'n rukkie later voel ek iets stamp stamp so aan my voet. Sal dit nie wragtig
dieselfde pofadder wees nie! Die keer het hy egter twee paddas in sy bek!”
DaveS
DaveS
Committee member
Committee member

Number of posts : 1428
Location : Centurion
My bike : R1200GSA: R1200S(I think - has been annexed by Dorothy): S1000RR
Registration date : 2008-07-28

Back to top Go down

Die wondere van Klippies. Empty Re: Die wondere van Klippies.

Post by Gemmerkat 7th February 2010, 20:48

Tyd van wonderwerke is nog nie verby nie!! Die wondere van Klippies. Icon_biggrin Die wondere van Klippies. Icon_biggrin
Gemmerkat
Gemmerkat
Turbocharged
Turbocharged

Number of posts : 168
Age : 60
Location : Kempton Park
My bike : GR800 ST
Registration date : 2008-08-13

Back to top Go down

Die wondere van Klippies. Empty Re: Die wondere van Klippies.

Post by SanetG 14th February 2010, 20:45

Brilliant!
SanetG
SanetG
Fuel Injected
Fuel Injected

Number of posts : 39
Age : 52
Location : Centurion
My bike : F800ST K9
Registration date : 2009-11-18

Back to top Go down

Die wondere van Klippies. Empty Re: Die wondere van Klippies.

Post by Sponsored content


Sponsored content


Back to top Go down

Back to top


 
Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum