Latest topics
» K 1200 GT FOR SALE ASKING R112 000.00 onoby STEVE 19th November 2010, 13:45
» Three week Bliss
by Corlia 19th July 2010, 09:39
» From the UK - new element found in SA
by DaveS 7th July 2010, 18:53
» Tourmaster Airflow Pants
by Heretic 7th July 2010, 08:02
» Forum lockdown
by Admin 6th July 2010, 22:17
» New website, new forum!
by Marnus 6th July 2010, 20:10
» Who Will Win The Soccer World Cup
by 1150 adventure 4th July 2010, 12:06
» New forum?
by LeRoy Olivier 2nd July 2010, 10:40
» Your favourite photos
by Gert_GS_650 1st July 2010, 06:32
» NEW Clubhouse
by Thomas 30th June 2010, 21:44
Who is online?
In total there are 12 users online :: 0 Registered, 0 Hidden and 12 Guests None
Most users ever online was 181 on 10th February 2021, 11:40
Statistics
We have 359 registered usersThe newest registered user is Kruger
Our users have posted a total of 17455 messages in 1456 subjects
Amanda Blom in ICU
+22
JCM
JohanGT
Richard H
GSlady
Sias
MichaelW
Tony R
Corlia
tj
GSing
Koekels
Gerrit
DeonP
LeRoy Olivier
Gemmerkat
SanetG
Marnus
DaveS
Wahl
martin
V K Frik (LT)
Admin
26 posters
Page 2 of 3
Page 2 of 3 • 1, 2, 3
Re: Amanda Blom in ICU
Sjoe!! Dit klink verskriklik serious!!! Ons hoop werklik dat sy vinnig gesond sal word!! Dink ook aan Nico!!
Corlia- Committee member
- Number of posts : 335
Age : 41
Location : Meyerspark
My bike : Dakar 650 GS Pillion
Registration date : 2008-07-15
Re: Amanda Blom in ICU
Die skokkende gevolge van 'n ongeluk......
Voorspoed aan Amanda.
Nico, ons dink aan julle!
Voorspoed aan Amanda.
Nico, ons dink aan julle!
JCM- Turbocharged
- Number of posts : 154
Location : Wingate Park
My bike : R1200RT
[Anulos qui animum ostendunt omnes gestemus!]
Registration date : 2009-02-08
Re: Amanda Blom in ICU
Shocking news this.
DaveS- Committee member
- Number of posts : 1428
Location : Centurion
My bike : R1200GSA: R1200S(I think - has been annexed by Dorothy): S1000RR
Registration date : 2008-07-28
Re: Amanda Blom in ICU
Baie baie sterkte! Dit kan nie maklik wees nie!
Sias- Senior Contributor
- Number of posts : 548
Age : 42
Location : Pretoria
My bike : F650GS Dakar
Registration date : 2008-07-10
Re: Amanda Blom in ICU
Ons bid vir julle en ons hoop dat sy ten volle herstel
LeRoy Olivier- LT Fanatic
- Number of posts : 1394
Age : 63
My bike : K1200LT
Registration date : 2008-06-09
Re: Amanda Blom in ICU
Nico,Sterkte ou maat, Dus jus wanner jy nou sterk moet wees vir jou vrou.
Dink aan julle en bid vir jou ook.
Richard en Annetjie
Dink aan julle en bid vir jou ook.
Richard en Annetjie
szalek- Supercharged
- Number of posts : 87
Age : 58
Location : Centurion
My bike : BMW K1200 RS
Registration date : 2008-07-31
Re: Amanda Blom in ICU
Hi Amanda, jammer om te hoor van jou ongeluk. Ons het nog saam die trippie na Alldays gery. Was omtrent geskok toe ek nou daarvan lees.
Baie sterkte, hoop jy is nou al fris en gesond.
Alta
Baie sterkte, hoop jy is nou al fris en gesond.
Alta
altadutoit- I have to post more . . .
- Number of posts : 4
Age : 60
Location : Tzaneen, Limpopo
My bike : 1200GS
Registration date : 2010-01-25
Re: Amanda Blom in ICU
Ons dink aan julle . Wens alles wat goed vir julle
V K Frik (LT)- Fuel Injected
- Number of posts : 38
Age : 67
Location : Pretoria
My bike : Blue
Registration date : 2009-03-09
Amanda Blom ICU
Amanda, my sus, dit was so fantastiese naweek, Jy het so goed gery en was altyd so selfversekerd op jou fiets. Ons sal seker eendag verstaan hoekom daai dronk swartman voor jou moes inloop! Liefde Halda
Bothafam- Guest
Re: Amanda Blom in ICU
Het enige iemand al inligting op die herstel van Amanda. Sal graag wil weet hoe dit nou met haar gaan.
altadutoit- I have to post more . . .
- Number of posts : 4
Age : 60
Location : Tzaneen, Limpopo
My bike : 1200GS
Registration date : 2010-01-25
Update:
Sy is steeds kritiek, verbetering is baie stadig.
Baie drukking, so sedasie bly nog hoog.
Baie operasies lê nog voor.
Baie drukking, so sedasie bly nog hoog.
Baie operasies lê nog voor.
Re: Amanda Blom in ICU
Woorde ontbreek. Wat oenskynlik as 'n lekker familie naweek begin het, is nou omskep in 'n familie tragedie deur een idioot se onverantwoordelike optrede. Al wat mens in die tyd vir Nico en Amanda kan se is sterkte, sterkte en nogmaals sterkte.
Dit lyk dalk nou soos 'n berg wat voor julle le - maar julle sal tree vir tree - al is die hoe klein op daardie stadium - bo-op die berg uitkom en terugkyk op die tyd. En die heelpad sal ons Skepper saam met julle loop - hoop en vertrou net op Hom.
Wil nie heeltyd te koop loop daarmee nie - maar gaan lees www.geloofhoopliefde.blogspot.com
Vir die familie - net om daar te wees vir Nico - is alreeds genoeg.
Dit lyk dalk nou soos 'n berg wat voor julle le - maar julle sal tree vir tree - al is die hoe klein op daardie stadium - bo-op die berg uitkom en terugkyk op die tyd. En die heelpad sal ons Skepper saam met julle loop - hoop en vertrou net op Hom.
Wil nie heeltyd te koop loop daarmee nie - maar gaan lees www.geloofhoopliefde.blogspot.com
Vir die familie - net om daar te wees vir Nico - is alreeds genoeg.
LeRoy Olivier- LT Fanatic
- Number of posts : 1394
Age : 63
My bike : K1200LT
Registration date : 2008-06-09
Re: Amanda Blom in ICU
Goeie nuus:
Die laaste scan toon dat drukking op die brein byna normaal is!
Dit beteken dat sedasie verminder kan word... die wakker-word-proses is dus aan die gang..
Nico het laat weet dat Amanda se brein beslis positief reageer!
Die laaste scan toon dat drukking op die brein byna normaal is!
Dit beteken dat sedasie verminder kan word... die wakker-word-proses is dus aan die gang..
Nico het laat weet dat Amanda se brein beslis positief reageer!
Re: Amanda Blom in ICU
Wonderlike nuus. Baie sterkte.
Gemmerkat- Turbocharged
- Number of posts : 168
Age : 60
Location : Kempton Park
My bike : GR800 ST
Registration date : 2008-08-13
Re: Amanda Blom in ICU
Good news - thanks for keeping us updated.
DaveS- Committee member
- Number of posts : 1428
Location : Centurion
My bike : R1200GSA: R1200S(I think - has been annexed by Dorothy): S1000RR
Registration date : 2008-07-28
Re: Amanda Blom in ICU
Alle sterkte - hoop die herstel proses gaan nou sommer vinnig verloop!
Marnus- Committee member
- Number of posts : 936
Age : 50
Location : Pretoria
My bike : R1200GSA / G450X / YZ450F
Registration date : 2008-11-20
Re: Amanda Blom in ICU
Good news !
Wishing a speedy recovery !
Wishing a speedy recovery !
DeonP- Turbocharged
- Number of posts : 469
Location : RANDPARK RIDGE , GAUTENG
My bike : 1200GS ADVENTURE
Registration date : 2008-07-09
Re: Amanda Blom in ICU
That is really good news!
Thanks for the update.
Thanks for the update.
MichaelW- Turbocharged
- Number of posts : 112
Age : 68
Location : Pretoria
My bike : 1150 GS
Registration date : 2009-01-15
Re: Amanda Blom in ICU
Inderdaad goeie nuus! Ons dink aan Nico en Amanda en hoop dat sy nou vinnig sal kan herstel!
Corlia- Committee member
- Number of posts : 335
Age : 41
Location : Meyerspark
My bike : Dakar 650 GS Pillion
Registration date : 2008-07-15
Re: Amanda Blom in ICU
Great! Baie sterkte!
Sias- Senior Contributor
- Number of posts : 548
Age : 42
Location : Pretoria
My bike : F650GS Dakar
Registration date : 2008-07-10
AMANDA BLOM
Ek is baie bly om te hoor van die verbetering. Dit is inderdaad goeie nuus.
Nico en Amanda, sterke vir julle albei, en ons hoop dat jou vinnig sal aansterk.
Nico en Amanda, sterke vir julle albei, en ons hoop dat jou vinnig sal aansterk.
altadutoit- I have to post more . . .
- Number of posts : 4
Age : 60
Location : Tzaneen, Limpopo
My bike : 1200GS
Registration date : 2010-01-25
Update:
Nico het laat weet Amanda reageer al met kopknikke!
Sy kan nog nie praat of sien nie, maar dit lyk of haar ledemate kan funksioneer.
'n Groot breinoperasie lê onder andere vir haar voor teen die einde van die maand.
Sy is steeds in ICU.
Sy kan nog nie praat of sien nie, maar dit lyk of haar ledemate kan funksioneer.
'n Groot breinoperasie lê onder andere vir haar voor teen die einde van die maand.
Sy is steeds in ICU.
Re: Amanda Blom in ICU
Sterkte Amanda en Nico!
dakardrix- Senior Contributor
- Number of posts : 608
Age : 60
Location : Pretoria
My bike : F800GS
Registration date : 2008-12-11
Page 2 of 3 • 1, 2, 3
Page 2 of 3
Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum