BMW Motorcycle Club Pretoria
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
Latest topics
» K 1200 GT FOR SALE ASKING R112 000.00 ono
by STEVE 19th November 2010, 13:45

» Three week Bliss
by Corlia 19th July 2010, 09:39

» From the UK - new element found in SA
by DaveS 7th July 2010, 18:53

» Tourmaster Airflow Pants
by Heretic 7th July 2010, 08:02

» Forum lockdown
by Admin 6th July 2010, 22:17

» New website, new forum!
by Marnus 6th July 2010, 20:10

» Who Will Win The Soccer World Cup
by 1150 adventure 4th July 2010, 12:06

» New forum?
by LeRoy Olivier 2nd July 2010, 10:40

» Your favourite photos
by Gert_GS_650 1st July 2010, 06:32

» NEW Clubhouse
by Thomas 30th June 2010, 21:44

Who is online?
In total there are 82 users online :: 0 Registered, 0 Hidden and 82 Guests

None

[ View the whole list ]


Most users ever online was 181 on 10th February 2021, 11:40
Statistics
We have 359 registered users
The newest registered user is Kruger

Our users have posted a total of 17455 messages in 1456 subjects

JOHAN MAREE: Bedanking uit komiteestrukture

+3
(PC)2E
szalek
tj
7 posters

Go down

JOHAN MAREE: Bedanking uit komiteestrukture Empty JOHAN MAREE: Bedanking uit komiteestrukture

Post by tj 29th January 2010, 16:57

Hiermee wens ek lede in te lig dat ek gedurende die afgelope week bedank het as lid van die Komitee en ook uit die Rideskomitee met onmiddelike ingang. Baie dankie aan ieder en elk dat ek vir 'n tyd in hierdie posisies die klub kon dien.

Ek sal nog Sondag, 7 Feb die Soweto S-rit lei, wat dan ook my laaste sal wees.

Johan Maartens neem oor as Rides mede-Voorsitter en ek glo julle almal sal hom netso positief ondersteun soos wat ek van julle almal ontvang het.

O ja, ek bly steeds lid van die klub, "So I'll be around". Maklik gaan niemand van my ontslae raak nie, dis te lekker hier. JOHAN MAREE: Bedanking uit komiteestrukture Icon_cheers JOHAN MAREE: Bedanking uit komiteestrukture Icon_cheers
tj
tj
Senior Contributor
Senior Contributor

Number of posts : 674
Age : 70
Location : Bapsfontein Area
My bike : K1300GT
Registration date : 2008-06-02

http://www.maree.co.za

Back to top Go down

JOHAN MAREE: Bedanking uit komiteestrukture Empty Re: JOHAN MAREE: Bedanking uit komiteestrukture

Post by szalek 29th January 2010, 17:08

Agnee Johan.
Ek's jammer om hierdie slegte nuus telees , maar ek glo alles is vir dir beste van jou kan af en dankie vir al die goeie trips wat jy all gereel het, en hoopenlik nog sal reel.
Thanks Johan.

szalek
Supercharged
Supercharged

Number of posts : 87
Age : 58
Location : Centurion
My bike : BMW K1200 RS
Registration date : 2008-07-31

Back to top Go down

JOHAN MAREE: Bedanking uit komiteestrukture Empty Re: JOHAN MAREE: Bedanking uit komiteestrukture

Post by (PC)2E 29th January 2010, 17:22

Johan, jy het goeie werk gedoen vir ons Dankie!....
Wat gaan nou word van die Vic Falls Trip?
(PC)2E
(PC)2E
Turbocharged
Turbocharged

Number of posts : 128
Age : 57
Location : Pretoria
Registration date : 2009-01-05

Back to top Go down

JOHAN MAREE: Bedanking uit komiteestrukture Empty Re: JOHAN MAREE: Bedanking uit komiteestrukture

Post by DeonP 29th January 2010, 18:49

Sorry to hear this Johan
Had some great rides with you
Thanks for your participation in the past
Much appreciated

DeonP
DeonP
DeonP
Turbocharged
Turbocharged

Number of posts : 469
Location : RANDPARK RIDGE , GAUTENG
My bike : 1200GS ADVENTURE
Registration date : 2008-07-09

Back to top Go down

JOHAN MAREE: Bedanking uit komiteestrukture Empty Re: JOHAN MAREE: Bedanking uit komiteestrukture

Post by JohanGT 30th January 2010, 00:19

(PC)2E wrote:Johan, jy het goeie werk gedoen vir ons Dankie!....
Wat gaan nou word van die Vic Falls Trip?

Die Vic Falls trip gaan nog aan Very Happy . Ek het vanmore met Johan Maree gepraat by die Informal Breakfast Run (The Reds) en hy het my baie goeie raad gegee. Totdat die komitee anders besluit, sal ek en Ina die trip lei.

Johan, baie dankie vir al die werk wat jy agter die skerms gedoen het - ons het maar altyd net ons fietse ge-"start" en agter jou aan gery met die volle wete dat dit 'n baie lekker rit gaan wees. Baie dankie ook vir jou raad vanmore.
JohanGT
JohanGT
Committee member
Committee member

Number of posts : 246
Location : Midrand Johannesburg
My bike : K1200GT
Registration date : 2008-06-06

http://www.maartenspro.com

Back to top Go down

JOHAN MAREE: Bedanking uit komiteestrukture Empty Re: JOHAN MAREE: Bedanking uit komiteestrukture

Post by Nick Scandal 31st January 2010, 11:05

So sorry to hear about this.
Nick Scandal
Nick Scandal
I have to post more . . .
I have to post more . . .

Number of posts : 5
Age : 62
Location : Pretoria
My bike : BMW's R1200RT & F800GS. Previously owned a 650 Dakar.
Registration date : 2008-11-06

Back to top Go down

JOHAN MAREE: Bedanking uit komiteestrukture Empty Re: JOHAN MAREE: Bedanking uit komiteestrukture

Post by MichaelW 1st February 2010, 15:34

Ag nee!

Whatever the reason for that decision, we are glad you are still going to be part of the Club!!
MichaelW
MichaelW
Turbocharged
Turbocharged

Number of posts : 112
Age : 68
Location : Pretoria
My bike : 1150 GS
Registration date : 2009-01-15

Back to top Go down

JOHAN MAREE: Bedanking uit komiteestrukture Empty Re: JOHAN MAREE: Bedanking uit komiteestrukture

Post by Sponsored content


Sponsored content


Back to top Go down

Back to top

- Similar topics

 
Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum