Latest topics
» K 1200 GT FOR SALE ASKING R112 000.00 onoby STEVE 19th November 2010, 13:45
» Three week Bliss
by Corlia 19th July 2010, 09:39
» From the UK - new element found in SA
by DaveS 7th July 2010, 18:53
» Tourmaster Airflow Pants
by Heretic 7th July 2010, 08:02
» Forum lockdown
by Admin 6th July 2010, 22:17
» New website, new forum!
by Marnus 6th July 2010, 20:10
» Who Will Win The Soccer World Cup
by 1150 adventure 4th July 2010, 12:06
» New forum?
by LeRoy Olivier 2nd July 2010, 10:40
» Your favourite photos
by Gert_GS_650 1st July 2010, 06:32
» NEW Clubhouse
by Thomas 30th June 2010, 21:44
Who is online?
In total there are 29 users online :: 0 Registered, 0 Hidden and 29 Guests None
Most users ever online was 181 on 10th February 2021, 11:40
Statistics
We have 359 registered usersThe newest registered user is Kruger
Our users have posted a total of 17455 messages in 1456 subjects
Iewers in die Drakensberg
+3
tj
Daleen
Gemmerkat
7 posters
Page 1 of 1
Iewers in die Drakensberg
Dringend opsoek na 'n lekker romantiese plekkie in die Drakensberg. Ons wil nie Clarence toe gaan nie,
dit moet so naby as moontlik in die berg wees.
Vir die naweek 24-26 Julie.
dit moet so naby as moontlik in die berg wees.
Vir die naweek 24-26 Julie.
Gemmerkat- Turbocharged
- Number of posts : 168
Age : 60
Location : Kempton Park
My bike : GR800 ST
Registration date : 2008-08-13
Re: Iewers in die Drakensberg
Gemmerkat, probeer The Nest, lekker in die berge en baie mooi en romanties!
Daleen- Turbocharged
- Number of posts : 157
Age : 56
Location : Centurion
My bike : Red F650GS.
Registration date : 2009-03-24
Re: Iewers in die Drakensberg
Baie dankie. Het die kontak besonderhede op die net gekry.
Daar is soveel plekke, maar ek vra liewer as wat ek enige plek bespreek en dit lyk NIE soos die foto's op die internet nie.
Daar is soveel plekke, maar ek vra liewer as wat ek enige plek bespreek en dit lyk NIE soos die foto's op die internet nie.
Gemmerkat- Turbocharged
- Number of posts : 168
Age : 60
Location : Kempton Park
My bike : GR800 ST
Registration date : 2008-08-13
Re: Iewers in die Drakensberg
Gemmerkat wrote:Dringend opsoek na 'n lekker romantiese plekkie in die Drakensberg. Ons wil nie Clarence toe gaan nie,
dit moet so naby as moontlik in die berg wees.
Vir die naweek 24-26 Julie.
Ek wonder saam wie wil sy 'n romantiese naweek gaan geniet?
Ek weet niks daarvan nie...
Re: Iewers in die Drakensberg
Ek dink dis 'n verrassing!
Daleen- Turbocharged
- Number of posts : 157
Age : 56
Location : Centurion
My bike : Red F650GS.
Registration date : 2009-03-24
Re: Iewers in die Drakensberg
Ek sal maar stilbly....
Moet julle ook asseblief niks laat blyk dat ek weet van haar planne nie!
Moet julle ook asseblief niks laat blyk dat ek weet van haar planne nie!
Re: Iewers in die Drakensberg
Ek het gehoor sy vat die witmuis saam
Mud Pooh-bah- Turbocharged
- Number of posts : 458
Age : 115
Location : Petoorsdorp
My bike : BMW R1150 GS Adventure, Yamaha WR250F, Suzuki DR200 and counting
Registration date : 2008-06-10
Re: Iewers in die Drakensberg
Dit gaan beslis nie 'n kat en muis speletjie wees nie!!!!
Veral nie as iemand gaan oorvertel nie.....
Veral nie as iemand gaan oorvertel nie.....
Gemmerkat- Turbocharged
- Number of posts : 168
Age : 60
Location : Kempton Park
My bike : GR800 ST
Registration date : 2008-08-13
Re: Iewers in die Drakensberg
The Cavern is good too...
Richard H- Senior Contributor
- Number of posts : 625
Age : 70
Location : Jacaranda City
My bike : R1200GS, R100S
Registration date : 2008-06-09
Re: Iewers in die Drakensberg
Het by The Nest oorgebly tydens ABBG - heerlike ondervloerse verhitting!
Geniet die naweek!
Geniet die naweek!
GSlady- Senior Contributor
- Number of posts : 859
Age : 64
Location : Pretoria
My bike : 800GS - now with MUCH more character! Still enjoying every minute!
Registration date : 2008-02-29
Re: Iewers in die Drakensberg
Johan - nie geweet sy noem jou witmuis nie - vragie is dit in memory of die muis wat aanvanklik teen die been opgehardloop het????
LeRoy Olivier- LT Fanatic
- Number of posts : 1394
Age : 63
My bike : K1200LT
Registration date : 2008-06-09
Re: Iewers in die Drakensberg
Lees mooi.
Nie ek of sy het van die witmuis gepraat nie...
... jou tjommie het
Nie ek of sy het van die witmuis gepraat nie...
... jou tjommie het
Page 1 of 1
Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum