BMW Motorcycle Club Pretoria
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
Latest topics
» K 1200 GT FOR SALE ASKING R112 000.00 ono
by STEVE 19th November 2010, 13:45

» Three week Bliss
by Corlia 19th July 2010, 09:39

» From the UK - new element found in SA
by DaveS 7th July 2010, 18:53

» Tourmaster Airflow Pants
by Heretic 7th July 2010, 08:02

» Forum lockdown
by Admin 6th July 2010, 22:17

» New website, new forum!
by Marnus 6th July 2010, 20:10

» Who Will Win The Soccer World Cup
by 1150 adventure 4th July 2010, 12:06

» New forum?
by LeRoy Olivier 2nd July 2010, 10:40

» Your favourite photos
by Gert_GS_650 1st July 2010, 06:32

» NEW Clubhouse
by Thomas 30th June 2010, 21:44

Who is online?
In total there are 10 users online :: 0 Registered, 0 Hidden and 10 Guests

None

[ View the whole list ]


Most users ever online was 181 on 10th February 2021, 11:40
Statistics
We have 359 registered users
The newest registered user is Kruger

Our users have posted a total of 17455 messages in 1456 subjects

Wat beteken 'n Stopteken, ens?

2 posters

Go down

Wat beteken 'n Stopteken, ens? Empty Wat beteken 'n Stopteken, ens?

Post by ChristoEngelbrecht 26th April 2009, 17:36

Ons hoor gereeld van ongelukke waar iemand 'n stopteken ignoreer het. Dieselfde gebeur met verkeersligte.

Die rede vir die groeiende aantal ongelukke wat hierdeur veroorsaak word pla my al 'n geruime tyd.

Nadat 'n voertuig my so 'n rukkie gelede amper by 'n verkeerslig gestamp het, het ek begin aandag skenk aan wat by ons stopstrate en verkeerslig beheerde kruisings gebeur.

Ry 'n bietjie rond en kyk wat maak die voetgangers by hierdie punte...... Hulle stap net oor sonder om links of regs te kyk. Maak nie saak of die lig geel, rooi of groen is nie. Kyk in ons dorpe en stede na die voetgangers se gedrag. Hulle stap enige plek oor die strate sonder om aan hulle eie veiligheid te dink.

Die punt wat ek hier wil maak is dat hierdie mense ook motorbestuurders is, of eendag gaan wees. Indien hulle as voetgangers geen ontsag vir hierdie basiese verkeersreels het nie gaan hulle dit ook nie hê as hulle agter die stuur van 'n motor, of op 'n motorfiets is nie.

Ek kan onthou toe ek nog in die laerskool was het ons gereelde verkeers sessies gehad waar ons met trapfietse en trapkarre in 'n klein area met stopstrate en verkeersligte deurgery het. 'n Verkeersbeampte het ons vooraf bietjie klas gegee en dan tussen die groep deurgeloop en heeltyd verduidelik hoekom en waar om te stop asook wanneer om te ry.

Is dit nie weer tyd dat sulke opleiding in die skole moet begin nie? Wat gaan ons met die volwassenes doen wat hulle steeds hieraan skuldig maak? Om 'n voorbeeld te stel of met die skuldiges te praat help nie en jy word slegs skeef aangekyk of 'n vloekwoord word in jou rigting gegooi.

Die verkeers owerheid doen ook nie iets om dit stop te sit nie.
ChristoEngelbrecht
ChristoEngelbrecht
Supercharged
Supercharged

Number of posts : 59
Age : 71
Location : Gordons Bay
My bike : K1200LT R1200GSA R100RS
Registration date : 2008-09-21

Back to top Go down

Wat beteken 'n Stopteken, ens? Empty Re: Wat beteken 'n Stopteken, ens?

Post by Marnus 26th April 2009, 19:45

Daantjie Kat is so bietjie pre-1994 vir vandag se jeug clown (En ek reken seker Des & Dawn se Waar kom ek vandaan ook)

Nee wat - dit help nie om te praat nie. Ek het vandag saam met 'n ou gaan ry wat sulke ninja stokke (jy weet, daai 2 stokke met 'n tou in die middel) aan sy Dakar se handlebar vasgemaak het. Dit werk blykbaar beter as 'n sagte woord.

Maar ja... ons is op ons eie daar buite - defensive driving is ons voorland...
Marnus
Marnus
Committee member
Committee member

Number of posts : 936
Age : 50
Location : Pretoria
My bike : R1200GSA / G450X / YZ450F
Registration date : 2008-11-20

Back to top Go down

Back to top


 
Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum