Latest topics
» K 1200 GT FOR SALE ASKING R112 000.00 onoby STEVE 19th November 2010, 13:45
» Three week Bliss
by Corlia 19th July 2010, 09:39
» From the UK - new element found in SA
by DaveS 7th July 2010, 18:53
» Tourmaster Airflow Pants
by Heretic 7th July 2010, 08:02
» Forum lockdown
by Admin 6th July 2010, 22:17
» New website, new forum!
by Marnus 6th July 2010, 20:10
» Who Will Win The Soccer World Cup
by 1150 adventure 4th July 2010, 12:06
» New forum?
by LeRoy Olivier 2nd July 2010, 10:40
» Your favourite photos
by Gert_GS_650 1st July 2010, 06:32
» NEW Clubhouse
by Thomas 30th June 2010, 21:44
Who is online?
In total there are 22 users online :: 0 Registered, 0 Hidden and 22 Guests None
Most users ever online was 181 on 10th February 2021, 11:40
Statistics
We have 359 registered usersThe newest registered user is Kruger
Our users have posted a total of 17455 messages in 1456 subjects
Mathys Roets down
+4
Marnus
KnopKop
dakardrix
JR
8 posters
Page 1 of 1
Mathys Roets down
http://www.dieburger.com/Stories/News/19.0.1444929911.aspx
photo : Mercia de Beer
by Loraine Kalp for Die Burger
"Bloemfontein. - Skokgolwe trek deur musiekkringe oor die ongeluk in die Vrystaat waarin die sanger Mathys Roets ernstig beseer is.Sy toestand was gister teen druktyd ernstig, maar stabiel.
Roets, wat ’n kranige motorfietsryer is, was onderweg na die KKNK in Oudtshoorn toe hy gister omstreeks 09:00 naby Dewetsdorp op die pad na Wepener met sy geel BMW-motorfiets geval het.
Mnr. Kobus O’Neil, ’n oudinwoner van Dewetsdorp wat van Wepener onderweg terug Kaap toe was, het glo die een oomblik die ligte van die motorfiets sien aankom en die volgende oomblik het “ ’n klomp goed” oor die pad aangerol gekom.
O’Neil het by die ongelukstoneel stilgehou en hy en nog ’n motoris, mnr. Peet Potgieter, het die dokter en polisie op die dorp gebel.
“Ons het gewonder of dit nou Mathys is, maar het in ’n boek sy naam gesien.”
Mnr. Lucas Bezuidenhout, paramedikus en takbestuurder van ER24 in Bloemfontein, het gesê Roets is met erge kop-, rug- en borsbeserings na die Life-Rosepark-hospitaal in Bloemfontein gebring.
Die nuus oor Roets se ongeluk het gou versprei. Hy sou van môre op die KKNK saam met Wouter van de Venter, Leon Ecroignard, Blackie Swart, Thean Kotzé en Mel Botes in die kontemporêre musiekstuk Ses Snare in die Laerskool Wesbank se saal optree. Roets, wat in 1984 aan die Hoërskool Reitz gematrikuleer het, onthaal gereeld sy seuns, Liam en Yuan, en vriende met motorfietssaamtrekke op sy plaas buite Memel in die Oos-Vrystaat.
Mev. Esmarie Cronjé, hospitaalwoordvoerder, het sy toestand as kritiek, maar bestendig bestempel. Hy is in die neuro-waakeenheid.
Mej. Anelia Marais van Voetprint-produksies wat namens die familie met die media praat, het gesê Roets en sy ouers het gister van sy huis in Centurion in Pretoria na die KKNK gery. Hulle is vooruit met ’n motor en het die nuus oor Roets se ongeluk gekry toe hulle naby George was. Hulle het teruggedraai om hul seun in Bloemfontein by te staan. Ander familielede het ook gisteraand daar aangekom"
Our thoughts and prayers are going out to the "lang skraal man" and his family
Hope you heel up soon boet

JR- The K-factor
- Number of posts : 1164
Location : Gauteng
My bike : K1300S, F800GS
Registration date : 2008-06-02
Re: Mathys Roets down
Ai jai jai, hy is so 'n nice ou - sterkte ou beesblaas!
dakardrix- Senior Contributor
- Number of posts : 608
Age : 60
Location : Pretoria
My bike : F800GS
Registration date : 2008-12-11
Re: Mathys Roets down
Slegte nuus, hoop alles is sommer gou gou weer reg!!!
KnopKop- Committee member
- Number of posts : 823
Age : 45
Location : Pretoria
My bike : 2008 BMW X-Challenge
Registration date : 2008-06-04
Re: Mathys Roets down
I'm afraid the news is not so good....................
Today's Beeld :
http://jv.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,,3-975_2501235,00.html
By Loraine Kalp
"Bloemfontein. – Die Afrikaanse sanger Mathys Roets is verlam ná sy motorfietsongeluk ’n week gelede naby Wepener in die Suid-Vrystaat, is gister bekend gemaak.
Boodskappe van bemoediging, onder meer van parapleë, het gister ingestroom op die Facebook-joernaal van die amptelike Mathys Roets-ondersteuningsgroep nadat dit bekend geword het dat hy voortaan ’n parapleeg sal wees.
Die sanger Lucas Maree het in die Facebook-joernaal geskryf: “Om parapleeg te wees, beteken dat die verlamming in die onderlyf is.
“Die goeie nuus is dat hy nie die gebruik van sy arms, skouers, nek en bolyf verloor het nie.
“Hy mag dalk nie dadelik lus voel daarvoor nie, maar hy sál kitaar kan speel en hy sál kan sing.”
Mev. Esmarie Cronjé, woordvoerder van die Life-Rosepark-hospitaal, het bevestig dat Roets nou ’n parapleeg is nadat sy T11- en T12-rugwerwels in die ongeluk voorverlede Maandag gebreek is.
’n Neurochirurg, dr. Daniël Hugo, het gister ná verskeie toetse familie, vriende en aanhangers se vrees bevestig.
Cronjé het gesê Roets het gister tydens gesprekke goed gereageer.
Hy is nog in die neuro-chirurgiese waakeenheid. Hy is stabiel, al is sy verdowing gestaak.
As deel van infeksiebeheer word toegang tot Roets steeds streng beperk.
Die kunstenares Alexa Strachan het gesê die Roets-familie is ’n hegte eenheid en ondersteun mekaar ook in die geloof.
Almal is steeds in Bloemfontein.
Strachan het gesê geen planne is nog gemaak om Roets uit Bloemfontein te verskuif nie"

Ai... dis inderdaad 'n oggend vir slegte nuus!
Marnus- Committee member
- Number of posts : 936
Age : 50
Location : Pretoria
My bike : R1200GSA / G450X / YZ450F
Registration date : 2008-11-20
Re: Mathys Roets down
That is not good news at all. Very sad to read articles like this. Must say sometimes wonder if selling and not riding a bike is not a safer option. But then I suppose these sorts of accidents happen all the time, cage drivers also suffer from serious back injuries. The joy of riding a bike is just so great that I think one continues. Just been a spate of accidents of late involving bikes.
Tony R- Turbocharged
- Number of posts : 225
Age : 70
Location : Randburg
My bike : Sadly no bike. Finances forced the sale of my Tigger.
Registration date : 2008-08-27
Re: Mathys Roets down
My empathy to Mathys and his family...
It is said that if you never take a risk, you never really live.
Every day we take risks. Business dealings, investing in stocks and shares, contributing to retirement annuities, crossing the street, driving a car, falling in love, getting married, having children, riding a motorcycle...and even voting! The list is never ending.
Sometimes life rewards you, sometimes it turns around and bites you in the butt.
Ride sober, ride with care, ride safe...but don't stop riding!
PS: Statistics can be very misleading. Almost 97% of people die in a bed, yet we all get into one each night of our lives.

Richard H- Senior Contributor
- Number of posts : 625
Age : 70
Location : Jacaranda City
My bike : R1200GS, R100S
Registration date : 2008-06-09
Re: Mathys Roets down
Yes you are correct. Just had sad news given to me a short while ago. A good friend who sold me two of my last biikes and who was a member of the club that I ride with was involved in a bike accident last night and died of his injuries this morning. He leaves a wife and two young children behind. Another cage driver driving badly. It is a very sad day for me, my wife and my sons who knew him well. Rest in peace Barry. Ride the stairways of Heaven in Peace with your Maker.
Tony R- Turbocharged
- Number of posts : 225
Age : 70
Location : Randburg
My bike : Sadly no bike. Finances forced the sale of my Tigger.
Registration date : 2008-08-27
Re: Mathys Roets down
Quite a couple of fundraisers currently for Mathys going on. Have a look at www.sarie.com. There is a bikers day fundraiser on the 10th of May at Makiti at Kromdraai, Sterkfontein.
Scarlet01- Fuel Injected
- Number of posts : 13
Age : 50
Location : Centurion
My bike : 800ST (I ADORE this bike)
Registration date : 2008-08-12
Re: Mathys Roets down
Yes - it is indeed a sad day when somebody of his stature is involved in such an accident - one still wonders what happened. Not clear from the articles posted.
With regards to the funds raisers held - yes there is quite a number of these being held - and this is indeed a good thing - and it seems all people from all walks of life - bikers, non-bikers and music lovers in general is supporting this.
Centurion Theartre is also active in this process
Paulette
Besprekings nommer: 012 664 7859
Faks nommer: 012 664 5978
www.centurionteater.co.za
Kantoor ure Maandag tot Vrydag 09:00 16:30

LeRoy Olivier- LT Fanatic
- Number of posts : 1394
Age : 63
My bike : K1200LT
Registration date : 2008-06-09
Page 1 of 1
Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum