Latest topics
» K 1200 GT FOR SALE ASKING R112 000.00 onoby STEVE 19th November 2010, 13:45
» Three week Bliss
by Corlia 19th July 2010, 09:39
» From the UK - new element found in SA
by DaveS 7th July 2010, 18:53
» Tourmaster Airflow Pants
by Heretic 7th July 2010, 08:02
» Forum lockdown
by Admin 6th July 2010, 22:17
» New website, new forum!
by Marnus 6th July 2010, 20:10
» Who Will Win The Soccer World Cup
by 1150 adventure 4th July 2010, 12:06
» New forum?
by LeRoy Olivier 2nd July 2010, 10:40
» Your favourite photos
by Gert_GS_650 1st July 2010, 06:32
» NEW Clubhouse
by Thomas 30th June 2010, 21:44
Who is online?
In total there are 77 users online :: 0 Registered, 0 Hidden and 77 Guests None
Most users ever online was 181 on 10th February 2021, 11:40
Statistics
We have 359 registered usersThe newest registered user is Kruger
Our users have posted a total of 17455 messages in 1456 subjects
Hi aan al die forumlede
4 posters
Page 1 of 1
Hi aan al die forumlede
My naam is Kobus Jacobs, is 46 jaar oud en ek het eers onlangs by die klub aangesluit.
Ek woon in Springs aan die Oosrand en werk as 'n Elektriese Ingenieur in Benoni. Ek het baie jare terug motorfiets gery en dit later verkoop maar het gedurende hierdie tydperk baie verlang na die "vry" gevoel om op 'n motorfiets die langpad te vat. Die gogga het my so 3 maande gelede weer gebyt en ek het onmiddelik besluit om vir my 'n nuwe speelding (R1200GS) te koop aangesien dit by my leefstyl pas. Ek het ander opsies oorweeg maar BMW was op die ou einde die beste daarvan aangesien en gevoel het dat ek beter sal inpas by die BMW kultuur as by enige ander. Dit is bevestig gedurende my eerste rit na Parys die afgelope naweek. Ek kan my vereenselwig met die BMW kultuur van verantwoordelikheid.
Ek hou van avontuur en geniet Paragliding, Scubaduik, Vlieghengel en dan ook om verafgelee plekke(Richtersveld ens.) met my 4x4 te besoek.
Ek sien uit na 'n lang verbintenis met hierdie klub en hoop om soveel moontlik deel te neem aan wat die klub aanbied.

KobusJacobs- Supercharged
- Number of posts : 90
Age : 62
Location : Springs
My bike : R 1200GS
Registration date : 2008-10-06
Re: Hi aan al die forumlede
Baie welkom Kobus !!
KnopKop- Committee member
- Number of posts : 823
Age : 45
Location : Pretoria
My bike : 2008 BMW X-Challenge
Registration date : 2008-06-04
Re: Hi aan al die forumlede
Hartlik welkom Kobus
Geluk ook met jou keuse van 'n klub
Welcome back to the world of motorcycling.....and here we believe in "Shared riding pleasure" so you will fit right in
looking forward to seeing you around
Geluk ook met jou keuse van 'n klub
Welcome back to the world of motorcycling.....and here we believe in "Shared riding pleasure" so you will fit right in
looking forward to seeing you around
JR- The K-factor
- Number of posts : 1164
Location : Gauteng
My bike : K1300S, F800GS
Registration date : 2008-06-02
Re: Hi aan al die forumlede
Welkom by die klub & forum Kobus. Dit is altyd lekker om nog lede te ontmoet wat ons leuse van "Shared Riding Pleasure" deel
Andre- Turbocharged
- Number of posts : 334
Age : 72
Location : Sandton
My bike : R1200RT, R1100S, Yamaha TW200 (also want the new S1000RR!!)
Registration date : 2008-07-26
Page 1 of 1
Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum