Latest topics
» K 1200 GT FOR SALE ASKING R112 000.00 onoby STEVE 19th November 2010, 13:45
» Three week Bliss
by Corlia 19th July 2010, 09:39
» From the UK - new element found in SA
by DaveS 7th July 2010, 18:53
» Tourmaster Airflow Pants
by Heretic 7th July 2010, 08:02
» Forum lockdown
by Admin 6th July 2010, 22:17
» New website, new forum!
by Marnus 6th July 2010, 20:10
» Who Will Win The Soccer World Cup
by 1150 adventure 4th July 2010, 12:06
» New forum?
by LeRoy Olivier 2nd July 2010, 10:40
» Your favourite photos
by Gert_GS_650 1st July 2010, 06:32
» NEW Clubhouse
by Thomas 30th June 2010, 21:44
Who is online?
In total there are 10 users online :: 0 Registered, 0 Hidden and 10 Guests None
Most users ever online was 181 on 10th February 2021, 11:40
Statistics
We have 359 registered usersThe newest registered user is Kruger
Our users have posted a total of 17455 messages in 1456 subjects
Clocolaan Plaaskultuurfees
5 posters
Page 1 of 1
Clocolaan Plaaskultuurfees
Datum dalk nou ongemaklik, maar moontlik iets vir die toekoms??
http://www.malutiavontuur.co.za/index.php?option=com_content&view=article&id=47&Itemid=1
http://www.malutiavontuur.co.za/index.php?option=com_content&view=article&id=47&Itemid=1
JCM- Turbocharged
- Number of posts : 154
Location : Wingate Park
My bike : R1200RT
[Anulos qui animum ostendunt omnes gestemus!]
Registration date : 2009-02-08
Re: Clocolaan Plaaskultuurfees
Die lyk baie lekker - might be a good idee to place this as a tentative on the rides diary for nect year - is now on the same weekend as the Chrissiesmeer sleepover. Even if not as an official club rid, but members might feel that they want to attend of their own accord.
LeRoy Olivier- LT Fanatic
- Number of posts : 1394
Age : 63
My bike : K1200LT
Registration date : 2008-06-09
Re: Clocolaan Plaaskultuurfees
JCM
Is dit te ver vir 'n dagrit? Ek stel beslis belang
Soek hoeka na 'n trekker, wil mos nou begin boer!
Hulle sę mos: "Hoe word 'n boer 'n miljoenęr? Hy begin met 10 miljoen!"

Ek was al be die fees toe ek heelwat jonger was en dit was nogal indrukwekkend!
Sias- Senior Contributor
- Number of posts : 548
Age : 42
Location : Pretoria
My bike : F650GS Dakar
Registration date : 2008-07-10
Re: Clocolaan Plaaskultuurfees
Ooooo!!! Dit lyk BAIE lekker! Sal ook definitief wil gaan...
Corlia- Committee member
- Number of posts : 335
Age : 41
Location : Meyerspark
My bike : Dakar 650 GS Pillion
Registration date : 2008-07-15
Re: Clocolaan Plaaskultuurfees
tj wrote:JCM
Is dit te ver vir 'n dagrit? Ek stel beslis belang
Dit is moontlik te ver vir 'n dagrit, ten minste 'n "Overnighter".....of meer. Ek het betreklik toevallig op die website afgekom en gedog dis wetenswaardig.
Ekself het nie juis 'n begeerte om 'n rit daarheen te reel nie....dis dalk meer 'n ideale GS geleentheid?
Miskien weet Sias meer?
JCM- Turbocharged
- Number of posts : 154
Location : Wingate Park
My bike : R1200RT
[Anulos qui animum ostendunt omnes gestemus!]
Registration date : 2009-02-08
Re: Clocolaan Plaaskultuurfees
Is op dieselfde naweek as die Chrissiesmeer en Klubrit - dink nie mens moet 2 ritte op dieselfde naweek reel nie - eerder dalk klubrit/overnighter (One night stand) vir volgende jaar reel.
LeRoy Olivier- LT Fanatic
- Number of posts : 1394
Age : 63
My bike : K1200LT
Registration date : 2008-06-09
Re: Clocolaan Plaaskultuurfees
LeRoy
Mag ek asseblief toestemming kry om Clocolan privaat te besoek?
Wanneer 'n gedagte op die forum verskyn is dit nie noodwendig 'n amptelike klubride/gedagte nie!!
Mag ek asseblief toestemming kry om Clocolan privaat te besoek?
Wanneer 'n gedagte op die forum verskyn is dit nie noodwendig 'n amptelike klubride/gedagte nie!!
Re: Clocolaan Plaaskultuurfees
JCM wrote:tj wrote:JCM
Is dit te ver vir 'n dagrit? Ek stel beslis belang
Dit is moontlik te ver vir 'n dagrit, ten minste 'n "Overnighter".....of meer. Ek het betreklik toevallig op die website afgekom en gedog dis wetenswaardig.
Ekself het nie juis 'n begeerte om 'n rit daarheen te reel nie....dis dalk meer 'n ideale GS geleentheid?
Miskien weet Sias meer?
Nie regtig nie, maar ek ken mense wat mense ken...
Sias- Senior Contributor
- Number of posts : 548
Age : 42
Location : Pretoria
My bike : F650GS Dakar
Registration date : 2008-07-10
Page 1 of 1
Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum