Latest topics
» K 1200 GT FOR SALE ASKING R112 000.00 onoby STEVE 19th November 2010, 13:45
» Three week Bliss
by Corlia 19th July 2010, 09:39
» From the UK - new element found in SA
by DaveS 7th July 2010, 18:53
» Tourmaster Airflow Pants
by Heretic 7th July 2010, 08:02
» Forum lockdown
by Admin 6th July 2010, 22:17
» New website, new forum!
by Marnus 6th July 2010, 20:10
» Who Will Win The Soccer World Cup
by 1150 adventure 4th July 2010, 12:06
» New forum?
by LeRoy Olivier 2nd July 2010, 10:40
» Your favourite photos
by Gert_GS_650 1st July 2010, 06:32
» NEW Clubhouse
by Thomas 30th June 2010, 21:44
Who is online?
In total there are 10 users online :: 0 Registered, 0 Hidden and 10 Guests None
Most users ever online was 181 on 10th February 2021, 11:40
Statistics
We have 359 registered usersThe newest registered user is Kruger
Our users have posted a total of 17455 messages in 1456 subjects
Gevolge: Oortreding van Spoedgrens met meer as 40km/h
5 posters
Page 1 of 1
JCM- Turbocharged
- Number of posts : 154
Location : Wingate Park
My bike : R1200RT
[Anulos qui animum ostendunt omnes gestemus!]
Registration date : 2009-02-08
Re: Gevolge: Oortreding van Spoedgrens met meer as 40km/h
Klink vir my maar bietjie onder verdenking
Sias- Senior Contributor
- Number of posts : 548
Age : 42
Location : Pretoria
My bike : F650GS Dakar
Registration date : 2008-07-10
Re: Gevolge: Oortreding van Spoedgrens met meer as 40km/h
Nee dit is so. Was in dieselfde bootjie gewees verlede jaar op 9/11. Het 131 in 'n 80 sone gery en was vir die dag agter tralies gewees. Is eers die middag omtrent 16:00 laat gaan op borgtog van R 500.
Het die Woensdag in die hof verskyn en is uiteindelik met 'n boete van R 5000 daar uit. Hulle vat nie nonsens nie. Die sleutels en bestuurders lisensie word eenvoudig op die toneel afgeneem.
Was regtig nie 'n lekker ondervinding nie, so wees maar versigtig. Wil nie weer deur so 'n ondervinding gaan nie.

iceman- Supercharged
- Number of posts : 55
Age : 58
Location : Centurion
My bike : R 1200 GS
Registration date : 2008-06-30
Re: Gevolge: Oortreding van Spoedgrens met meer as 40km/h
Hey Iceman,
Dankie dat jy jou ondervinding met ons gedeel het! Ek gaan sekerlik probeer versigtiger wees in die toekoms.
Dankie dat jy jou ondervinding met ons gedeel het! Ek gaan sekerlik probeer versigtiger wees in die toekoms.
JCM- Turbocharged
- Number of posts : 154
Location : Wingate Park
My bike : R1200RT
[Anulos qui animum ostendunt omnes gestemus!]
Registration date : 2009-02-08
Re: Gevolge: Oortreding van Spoedgrens met meer as 40km/h
Jy sien, moenie met die Cops "Lolly"
Chris- Turbocharged
- Number of posts : 154
Location : Pretoria
My bike : R1200GS Adv
Registration date : 2008-07-16
Re: Gevolge: Oortreding van Spoedgrens met meer as 40km/h
Baie skerp Chris !!!
Gemmerkat- Turbocharged
- Number of posts : 168
Age : 60
Location : Kempton Park
My bike : GR800 ST
Registration date : 2008-08-13
Page 1 of 1
Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum