Latest topics
» K 1200 GT FOR SALE ASKING R112 000.00 onoby STEVE 19th November 2010, 13:45
» Three week Bliss
by Corlia 19th July 2010, 09:39
» From the UK - new element found in SA
by DaveS 7th July 2010, 18:53
» Tourmaster Airflow Pants
by Heretic 7th July 2010, 08:02
» Forum lockdown
by Admin 6th July 2010, 22:17
» New website, new forum!
by Marnus 6th July 2010, 20:10
» Who Will Win The Soccer World Cup
by 1150 adventure 4th July 2010, 12:06
» New forum?
by LeRoy Olivier 2nd July 2010, 10:40
» Your favourite photos
by Gert_GS_650 1st July 2010, 06:32
» NEW Clubhouse
by Thomas 30th June 2010, 21:44
Who is online?
In total there are 85 users online :: 0 Registered, 0 Hidden and 85 Guests None
Most users ever online was 181 on 10th February 2021, 11:40
Statistics
We have 359 registered usersThe newest registered user is Kruger
Our users have posted a total of 17455 messages in 1456 subjects
CLARENS: Saturday, 19 Dec for Breakfast with JCM
3 posters
Page 1 of 1
CLARENS: Saturday, 19 Dec for Breakfast with JCM
JCM is there already.
We can leave at 07h00 and be home before 18h00
Trudie and I can go... she doesn't know yet.
Who is in?

Re: CLARENS: Saturday, 19 Dec for Breakfast with JCM
JCM
Die selnr op jou PM was ****4060. Dit behoort aan 'n ene Richard, nadat ek jou vele kere geskakel, geVoicemail en geSMS het.
IN Clarens by jul gastehuis toe die ****5060 variasie gekry en jou sel was op Voicemail.
Ouderdom is maar 'n blik***
Toemaar, "it's all about the ride"!
Jammer oor jul teęspoed. Ons kon darem geselskap gewees het in die dooie ure van wag en wag en wag en... vir jul motor om terugbesorg te word.

Aarde, Tj, jy's reg.........!!!!
Ek sien nou ek't 'n 4 geskryf in plaas van 5! Die vingers doen nie meer wat hulle in die verlede kon doen nie!! Ash River Lodge het jou toe inderdaad die regte nommer gegee.
Ons het voor ontbyt deurgery Fouriesburg toe en na ontbyt 'n baie lang ent op die Golden Gate pad gery. Dit moet wees dat jy vanwee netwerkprobleme daar tussen die berge en dale direk by voicemail uitgekom het. Lyk my mens moet sommer terselfdertyd 'n sms ook stuur.
Maar jy klink maar kortasem vir my. Kan jy dan regtig nie meer, soos van ouds, aan-en-aan-en-aan hou nie!?
Vreeslik jammer ons het julle gemis. Die saamry Bethlehem toe voor in die ou 'lowbed' trok was uiteindelik vir ons 'n hoogtepunt.

JCM- Turbocharged
- Number of posts : 154
Location : Wingate Park
My bike : R1200RT
[Anulos qui animum ostendunt omnes gestemus!]
Registration date : 2009-02-08
Re: CLARENS: Saturday, 19 Dec for Breakfast with JCM
[quote="JCM"]
Maar jy klink maar kortasem vir my. Kan jy dan regtig nie meer, soos van ouds, aan-en-aan-en-aan hou nie!?
quote]
Verwys jy hier na motorfietsry?

.....Nee.........! Ek verwys na aanhou om ietsie (soos om deur te kom) reg te kry!!
JCM- Turbocharged
- Number of posts : 154
Location : Wingate Park
My bike : R1200RT
[Anulos qui animum ostendunt omnes gestemus!]
Registration date : 2009-02-08
Re: CLARENS: Saturday, 19 Dec for Breakfast with JCM
Aggenee ... so ek het Clarens/Fouriesburg toe gery op my eie - dit sal my leer om hier te lees!
Anyhow, awesome valley daai - het in die bestek van 26 ure 1100kms gery! Kon net nie genoeg kry van die pad tussen Clarens en Fouriesburg nie. Hoop julle het fun gehad.

SanetG- Fuel Injected
- Number of posts : 39
Age : 53
Location : Centurion
My bike : F800ST K9
Registration date : 2009-11-18
Similar topics
» 4000km to Clarens
» Breakfast 24/08/08
» Brian Capper @ Mercedes Benz LifeStyle Centre!
» Special breakfast run........
» Badplaas Routes

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum