Latest topics
» K 1200 GT FOR SALE ASKING R112 000.00 onoby STEVE 19th November 2010, 13:45
» Three week Bliss
by Corlia 19th July 2010, 09:39
» From the UK - new element found in SA
by DaveS 7th July 2010, 18:53
» Tourmaster Airflow Pants
by Heretic 7th July 2010, 08:02
» Forum lockdown
by Admin 6th July 2010, 22:17
» New website, new forum!
by Marnus 6th July 2010, 20:10
» Who Will Win The Soccer World Cup
by 1150 adventure 4th July 2010, 12:06
» New forum?
by LeRoy Olivier 2nd July 2010, 10:40
» Your favourite photos
by Gert_GS_650 1st July 2010, 06:32
» NEW Clubhouse
by Thomas 30th June 2010, 21:44
Who is online?
In total there are 64 users online :: 0 Registered, 0 Hidden and 64 Guests None
Most users ever online was 181 on 10th February 2021, 11:40
Statistics
We have 359 registered usersThe newest registered user is Kruger
Our users have posted a total of 17455 messages in 1456 subjects
Touratech Adventure Ride - 16 Dec
5 posters
Page 1 of 1
Touratech Adventure Ride - 16 Dec
I am doing this one, any maatjies?
Wednesday 16 Dec 2009 - 7am for 8.
New Touratech shop - 45 Surprise Road, Brentwood Park, Norton Home Estates. Kempton Park area, EAST of airport.
http://www.touratech.co.za/
Map: http://www.touratech.co.za/contact/map.pdf
http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=40956.0
"16 December adventure ride
For all of us that has not yet left for the holidays or are enjoying a quiet JHB please join us on ride.
We will gather at the Touratech shop (see map on contact us page) from 07:00 to depart at 08:00. Coffee, rusks and some muffins will be available.
We will be traveling mostly dirt roads, from the Touratech shop to the Delmas area and beyond, 250KM plus. It will be an easy ride so all levels of experience are welcome. Please ensure you have enough drinking water as it might get hot."

dakardrix- Senior Contributor
- Number of posts : 608
Age : 60
Location : Pretoria
My bike : F800GS
Registration date : 2008-12-11
Re: Touratech Adventure Ride - 16 Dec
Ag nee man, dis dan net hier om die hoek van die huis af.
Mag ons S'e dan nooit ook bietjie plesier hê nie?
Mag ons S'e dan nooit ook bietjie plesier hê nie?
Re: Touratech Adventure Ride - 16 Dec
tj wrote:Ag nee man, dis dan net hier om die hoek van die huis af.
Mag ons S'e dan nooit ook bietjie plesier hê nie?
Jy sê dit...
Ek wil juis bietjie daardie kant van die wêreld se grondpaaie ervaar, ken dit nie eintlik nie. Alle 1-dag GS paadjies in my kop loop noord, Harties of Loskop se kant toe, nooit suid.
dakardrix- Senior Contributor
- Number of posts : 608
Age : 60
Location : Pretoria
My bike : F800GS
Registration date : 2008-12-11
Re: Touratech Adventure Ride - 16 Dec
Sou graag wou maar het reeds iets aan. Neem maar vir ons 'n paar fotos toooeeeee?
Sias- Senior Contributor
- Number of posts : 548
Age : 42
Location : Pretoria
My bike : F650GS Dakar
Registration date : 2008-07-10
Re: Touratech Adventure Ride - 16 Dec
Het die paaie rondom al met die 4x4 gefynkam. Jy kan hier omkom dan ry ek saam - op 4 wiele. Vir wanneer ek jou moet optel jy weet?
Die paaie hier om ons is nou superglad
Die paaie hier om ons is nou superglad
Re: Touratech Adventure Ride - 16 Dec
Hou maar jou selfoon aan more...
Kom ry saam met die bakkie anyway...? Dalk maak dit jou lus vir 'n GS trippie later... (wanneer dit droger is)
Enige ander maatjies? I am so lonely...
Kom ry saam met die bakkie anyway...? Dalk maak dit jou lus vir 'n GS trippie later... (wanneer dit droger is)
Enige ander maatjies? I am so lonely...
dakardrix- Senior Contributor
- Number of posts : 608
Age : 60
Location : Pretoria
My bike : F800GS
Registration date : 2008-12-11
Re: Touratech Adventure Ride - 16 Dec
Probably I'll be there!!!!
Do not cry Drix!!!!!!
Do not cry Drix!!!!!!
BON- Turbocharged
- Number of posts : 176
Location : Centurion
My bike : R 1200 GS (RSA)
R 1200 GS ADV (BRA)
Registration date : 2008-10-06
Re: Touratech Adventure Ride - 16 Dec
Cool! Knew someone would save me...
dakardrix- Senior Contributor
- Number of posts : 608
Age : 60
Location : Pretoria
My bike : F800GS
Registration date : 2008-12-11
Re: Touratech Adventure Ride - 16 Dec
En toe en toe.... Vertel, vertel Drix....
Corlia- Committee member
- Number of posts : 335
Age : 41
Location : Meyerspark
My bike : Dakar 650 GS Pillion
Registration date : 2008-07-15
Re: Touratech Adventure Ride - 16 Dec
Ja Nee
Ek het ook geen oproep gekry nie
Dalk het hy
- die wereld plat gery sonder om te spill
- besluit om eerder Invictus te gaan kyk saam die gesin
- gaan piekniek hou soos 'n soet Pa
- 'n nuwe geheime cache gaan plant
- besluit om 'n sissie te wees vir die dag
Ten minste is hy veilig want hy was al ingesleutel vanoggend

tj wrote:Ja Nee

Ja ja! Ons is daar by julle huis verby so 9-uur, ek het getoet, maar julle was seker nog in die kooi!
Ek en Bruno was daar - so 20 bikes. Bietjie naam weggegooi - 3 BMW breakdowns! Ek het my Garmin en my vurkolie verloor in die proses. Darem na 'n lang soek (alleen, dis nie 'n club ride nie...) al die GPS parte opgespoor en weer aan die werk gekry. Goeie ding, want ek was in die middel van nerens, nie geweet watter kant is huis toe nie!!
Moet ook ongelukkig sê, die KTM's het ons stukkend gery. Awesome fietse die 950/990 Adventures, superfietse vand die gravel road.
Dit was baie lekker, 'n paar nuwe paadjies ontdek - lyk great in die somer, daar verby al die groen plase. Maar die Hoëveld bly maar plat, verkies die noorde.
dakardrix- Senior Contributor
- Number of posts : 608
Age : 60
Location : Pretoria
My bike : F800GS
Registration date : 2008-12-11
Similar topics
» July Cullinan GS Ride - Ride Report
» Adventure Magazine
» Attention: Adventure riders
» BMW 1200GS Adventure FOR SALE
» 1200 GS ADVENTURE - FOR SALE
» Adventure Magazine
» Attention: Adventure riders
» BMW 1200GS Adventure FOR SALE
» 1200 GS ADVENTURE - FOR SALE
Page 1 of 1
Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum