BMW Motorcycle Club Pretoria
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
Latest topics
» K 1200 GT FOR SALE ASKING R112 000.00 ono
by STEVE 19th November 2010, 13:45

» Three week Bliss
by Corlia 19th July 2010, 09:39

» From the UK - new element found in SA
by DaveS 7th July 2010, 18:53

» Tourmaster Airflow Pants
by Heretic 7th July 2010, 08:02

» Forum lockdown
by Admin 6th July 2010, 22:17

» New website, new forum!
by Marnus 6th July 2010, 20:10

» Who Will Win The Soccer World Cup
by 1150 adventure 4th July 2010, 12:06

» New forum?
by LeRoy Olivier 2nd July 2010, 10:40

» Your favourite photos
by Gert_GS_650 1st July 2010, 06:32

» NEW Clubhouse
by Thomas 30th June 2010, 21:44

Who is online?
In total there are 91 users online :: 0 Registered, 0 Hidden and 91 Guests

None

[ View the whole list ]


Most users ever online was 181 on 10th February 2021, 11:40
Statistics
We have 359 registered users
The newest registered user is Kruger

Our users have posted a total of 17455 messages in 1456 subjects

Noord van Naboom

Go down

Noord van Naboom Empty Noord van Naboom

Post by Admin 26th August 2009, 12:55

'n Nuwe boek!

"Dit was Saterdag 15 Maart 2008, agtuur die oggend. Dertien maande gelede het ek dié datum en tyd omkring as die begin van my alleenrit oor Afrika.
Hierdie is mý storie. Dit is een van ’n gewone mens wat met ’n motorfiets oor Afrika gaan ry het. Alleen...heeltemal alleen. Ek het op my eie alleenmanier die wonderlikste verhouding met God opgebou. Ek het die Afrika gesien wat die media en ander reisskrywers misgekyk het. Ek het Afrika gesien soos wat ek dit nog altyd wou sien – ’n mooi kontinent met pragtige mense.
Ek het my rug finaal na die Suiderkruis toe gedraai. Vir 4 maande was Afrika, die Baltiese lande en Duitsland my tuiste. Vir 20 000km lank was dit net ék en my motorfiets.
Só het my alleenry begin en geëindig... " -- Lodie de Jager

Noord van Naboom Lodie

‘n Jaar na sy motorfietstoer oor Afrika tot in Europa is die boek oor sy alleenreis beskikbaar!
As jy in die boek sou belangstel, kan jy op die volgende skakel kliek, http://www.crink.co.za
Bo-aan staan Search. Tik daar “Noord van Naboom” in en dan op GO.

Daar is ook 'n direkte verkooplyn van On The Dot, tel. 086 166 8368, waar die boek bestel kan word.
Die boek se ISBN-nommer is 9780620429405. Goeie boekwinkels kan die boek by On The Dot bestel.

Admin
Admin

Number of posts : 753
Registration date : 2008-02-25

http://www.bmwclubs.co.za

Back to top Go down

Back to top

- Similar topics

 
Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum