Latest topics
» K 1200 GT FOR SALE ASKING R112 000.00 ono
by STEVE 19th November 2010, 13:45

» Three week Bliss
by Corlia 19th July 2010, 09:39

» From the UK - new element found in SA
by DaveS 7th July 2010, 18:53

» Tourmaster Airflow Pants
by Heretic 7th July 2010, 08:02

» Forum lockdown
by Admin 6th July 2010, 22:17

» New website, new forum!
by Marnus 6th July 2010, 20:10

» Who Will Win The Soccer World Cup
by 1150 adventure 4th July 2010, 12:06

» New forum?
by LeRoy Olivier 2nd July 2010, 10:40

» Your favourite photos
by Gert_GS_650 1st July 2010, 06:32

» NEW Clubhouse
by Thomas 30th June 2010, 21:44

Who is online?
In total there are 3 users online :: 0 Registered, 0 Hidden and 3 Guests

None

[ View the whole list ]


Most users ever online was 83 on 2nd August 2019, 17:46
Statistics
We have 359 registered users
The newest registered user is Kruger

Our users have posted a total of 17455 messages in 1456 subjects

Watter Bande??

Go down

Watter Bande?? Empty Watter Bande??

Post by ChristoEngelbrecht on 20th June 2009, 21:54

Ek sien hierdie vraag nogal gereeld op verskeie forums. Die antwoorde is net so legio as die verskeie bandvervaardigers en band tipes.

Met my R1200RT het ek geglo in Bridgestone Battleaxe. Omdat veiligheid vir my belangriker is as geld het ek elke 10,000Km's 'n agterband vervang, alhoewel ek seker nog 'n 1,000 plus uit die band kon kry. Die voorband is elke 20,000Km's vervang.

Met my 800ST het ek weer geglo in Michelen Road Pilots. Agterband is vervang op so 15,000Km's.

Ek het my R1200GSA gekoop met knobblies en moes hulle na 'n vinnige rit vanaf Kaapstad na Secunda en terug op 9,500Km's vervang. Ek was nie baie gelukkig toe ek slegs Bridgestone BattleWings kon kry nie maar dit was al wat op daardie tyd hier beskikbaar was. Ek neem die Adventure Maandag vir sy 30,000Km diens en ek ry nog steeds met die Bridgestones. Ek sal hulle ook nie nou vervang nie. Behoort nog ongeveer 2,000Km's uit hulle kry voordat hulle volgens my standaarde vervang moet word. 'n Ander persoon mag daarna miskien nog 'n verdere paar duisend Km's uit hulle kry. Hierdie verbruik sluit 'n naweek rit na Hartebeespoort in asook daaglikse gebruik van 110Km's op die N2.

Toe ek my K1200LT koop het die verkoopsman vir my gesÍ dat ek nie meer as 9,000Km's van die agterband moet verwag nie. Die LT het nou alreeds 13,500Km's gedoen en ek sal seker nog so 3,000Km's uit die agterband kry. Die LT het uitgekom met Metzlers op. Ek kan ook net noem dat die kilo's op die LT almal lang pad met vol panniers en meeste van die tyd 'n pillion op was.

Nou wonder ek of my rystyl verander het vandat ek die Adventure en die LT gekoop het.

Ek kla nie.....Ek spog. Very Happy
ChristoEngelbrecht
ChristoEngelbrecht
Supercharged
Supercharged

Number of posts : 59
Age : 65
Location : Gordons Bay
My bike : K1200LT R1200GSA R100RS
Registration date : 2008-09-21

View user profile

Back to top Go down

Watter Bande?? Empty Re: Watter Bande??

Post by Marnus on 21st June 2009, 20:00

Well done Christo Very Happy I wish I got such good mileage out of tires!

I think the factors that work against me are:

I tend to pull away quickly, spin on gravel, brake quickly (which eats petrol and tires)
I run them a bit flatter than the recommended 3.3 / 3.6 bar, because I'm lazy when it comes to inflate/deflate when going on/off tar roads.

The factory fitted rear tire (not the knobbly version) on the GS lasted just over 10,000 and I could have gone a bit further but had to return from Cape Town to Pretoria and didn't want to take any chances. The front tire changed on 15,000 (just before the Sani trip Wink )

So I guess if you are religious about running the correct tire pressure for the surface, gently pull away and gently brake, you would get the best mileage out of your tires.

But I don't want mileage... I want happy experiences out of my tires Twisted Evil
Marnus
Marnus
Committee member
Committee member

Number of posts : 936
Age : 44
Location : Pretoria
My bike : R1200GSA / G450X / YZ450F
Registration date : 2008-11-20

View user profile

Back to top Go down

Watter Bande?? Empty Re: Watter Bande??

Post by LeRoy Olivier on 22nd June 2009, 13:19

I normally use Metseler on the LT - gives yiou the best value for money whilst not losing road holding capability/quality. I normally get between 15 000 and 20 000 km on a back wheel depending on city travelling and how hard i go off or not.

Weight of the LT tends to eat the tyre a bit. The front tyre (Metseler) i normally get roughly 20 000km. Principle hear - play around untilll you get the perfect match with regards to tyres that works best for what you want and your riding style.
LeRoy Olivier
LeRoy Olivier
LT Fanatic

Number of posts : 1394
Age : 58
My bike : K1200LT
Registration date : 2008-06-09

View user profile

Back to top Go down

Watter Bande?? Empty Re: Watter Bande??

Post by paulnel on 24th June 2009, 19:46

ek is ook n groot liefhebber van michelin bande, kyk moenie my verkeerd verstaan nie die bridgestone batlax is n goeie band. ek woon nou in die kaap, en met hierdie nat toestande werk die bridgestone vir my beter. dis asof die water verplasing beter is. ek is net nie elke dag so seker oor die bande wat standaard op n GS adv uitkom nie. ek is half daarvan oortuig dat dit meer vir grond paaie bedoel is. ek wonder net of die leeftyd van die bande langer of korter moet wees as dit 90% van die tyd vir teer aangewend word. die ouens met superfietse is weer baie gelukkig as hulle 5000km uit n band kry. maar weereens, hoe ry jy?
paulnel
paulnel
Fuel Injected
Fuel Injected

Number of posts : 12
Location : pretoria
Registration date : 2008-11-02

View user profile

Back to top Go down

Watter Bande?? Empty Re: Watter Bande??

Post by ChristoEngelbrecht on 25th June 2009, 08:30

Omdat ek die meeste van die tyd op die N2 ry en nie baie stop en wegtrek nie, help dit baie.

Ek trek normaal weg sonder skielike versnelling. Op die N2 is my spoed so tussen 120 en 140. In die dorp ry ek die voorgestelde spoed.
ChristoEngelbrecht
ChristoEngelbrecht
Supercharged
Supercharged

Number of posts : 59
Age : 65
Location : Gordons Bay
My bike : K1200LT R1200GSA R100RS
Registration date : 2008-09-21

View user profile

Back to top Go down

Watter Bande?? Empty Re: Watter Bande??

Post by Joe on 2nd July 2009, 19:26

ek hou van die dual compound, so bly maar by die Pilot Powers Smile
Joe
Joe
Turbocharged
Turbocharged

Number of posts : 148
Age : 49
Location : Centurion
My bike : K1200S Indigo Blue
Registration date : 2008-08-03

View user profile

Back to top Go down

Watter Bande?? Empty Re: Watter Bande??

Post by Chunky on 2nd July 2009, 21:22

Suzuki Toy Store in Centurion sell Michelin Anakee 2 combos for 1200 GS and the GSA for R1850-00. Meaning you get the front and the back for this price alien
Chunky
Chunky
Supercharged
Supercharged

Number of posts : 85
Location : Pretoria net noord van die boerewors gordyn
My bike : R1200 GS Adventure & PGO G-MAX
Registration date : 2008-06-12

View user profile

Back to top Go down

Watter Bande?? Empty Re: Watter Bande??

Post by Sponsored content


Sponsored content


Back to top Go down

Back to top

- Similar topics

 
Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum