Latest topics
» K 1200 GT FOR SALE ASKING R112 000.00 ono
by STEVE 19th November 2010, 13:45

» Three week Bliss
by Corlia 19th July 2010, 09:39

» From the UK - new element found in SA
by DaveS 7th July 2010, 18:53

» Tourmaster Airflow Pants
by Heretic 7th July 2010, 08:02

» Forum lockdown
by Admin 6th July 2010, 22:17

» New website, new forum!
by Marnus 6th July 2010, 20:10

» Who Will Win The Soccer World Cup
by 1150 adventure 4th July 2010, 12:06

» New forum?
by LeRoy Olivier 2nd July 2010, 10:40

» Your favourite photos
by Gert_GS_650 1st July 2010, 06:32

» NEW Clubhouse
by Thomas 30th June 2010, 21:44

Who is online?
In total there is 1 user online :: 0 Registered, 0 Hidden and 1 Guest

None

[ View the whole list ]


Most users ever online was 83 on 2nd August 2019, 17:46
Statistics
We have 359 registered users
The newest registered user is Kruger

Our users have posted a total of 17455 messages in 1456 subjects

These S's can G...

Page 2 of 2 Previous  1, 2

Go down

These S's can G... - Page 2 Empty Re: These S's can G...

Post by dakardrix on 27th July 2009, 23:11

Happy happy! Jy's reg, 'n fantastiese land buite die stede... ek sal julle maar nie verveel met al die geocaches wat julle verby is op daai trip nie... Wink
dakardrix
dakardrix
Senior Contributor
Senior Contributor

Number of posts : 608
Age : 55
Location : Pretoria
My bike : F800GS
Registration date : 2008-12-11

View user profile

Back to top Go down

These S's can G... - Page 2 Empty Re: These S's can G...

Post by Marnus on 28th July 2009, 19:20

Wow - some great pictures of great scenery! Thanks for scouting some really good looking routes!!! We'll have to go there now Smile
Marnus
Marnus
Committee member
Committee member

Number of posts : 936
Age : 44
Location : Pretoria
My bike : R1200GSA / G450X / YZ450F
Registration date : 2008-11-20

View user profile

Back to top Go down

These S's can G... - Page 2 Empty Re: These S's can G...

Post by tj on 31st August 2009, 18:45

Mutalerivier

Ons G-naweek het Vrydagoggend begin toe vier voertuie vanuit Gauteng en twee vanuit Komatipoort vertrek het. Al wat ons in gemeen gehad het is n GPS-punt en die lus vir n lekker uitspan in die bos.

Vier van die 6 het omtrent gelyk by die brug aangekom en die 5e om 20h30 en die laaste n 22h00. n Wonderlike ding die GPS; wanneer hy vir jou s You have reached your destination dan stop jy. Net daar en nie n steek verder nie. Ons ander wat reeds kamp opgeslaan het, het geen sorge met die laatkommers gehad nie, net gewag. Nou ja, in daardie geweste is daar nie veel verkeer oor die spesifieke laagwaterbrug nie en na agt die aand het net twee voertuie daar aangekom ons pelle.

Photobucket

Photobucket

n Lekker kamp so effens weg van die brug in die rivierloop op n sandbank dat ons die brug steeds in oog kon hou. Hoe minder geriewe ons het, des te beter en kuier ons toe tot net voor middernag onder die sterre. Lekker koud gewees die nag maar sesuur is die eerste ouens reeds op om koffiewater te kook. Agtuur is ons gereed om die rivier te pak. Dis nou

- Piet & Lindi in n V6 HiLux
- Willie & Marius in n Disco 3
- William & Suzaan in n Jeep Wrangler
- Andrew & Isolde in n Colt Rodeo
- Basie in sy Nissan Hardbody
- en Trudie en ek in ons Isuzu

Ons het gehoop die rivier sou dror wees maar het die enkeldiep waterlagie tog terde geniet, veral waar die andere niksvemoedend parkeer met oop vensters en jy dan van agter op spoed hul karre en hulself en die binnekant was! Doen dit eenkeer aan n ander en wees verseker jou beurt kom. Hierdie rivier is toe nie eintlik ons maat nie en na drie km moes ons besef hy het ons gewen en moes ons omdraai. Daar is geen uitklimplek op die oewer nie en by die brug is die enigste uitweg. Maar dan, ons het gekom om ons te geniet en dis wat ons doen al ry ons dieselfde pad terug. By die brug neem ons n paadjie wat eintlik net n tweespoor is om om die rotse te ry waar ons moes omdraai en dan weer verder in die rivier af te gaan. Nee toe nie so maklik nie. Op daardie terrein begin die heuwels toemaak en die rivierbed al hoe nouer met die water al dieper.

Photobucket

Photobucket

Photobucket

Photobucket

Photobucket

Photobucket

'n Disco is seker een van die gevorderdste 4x4 vandag, maar as hy sit dan sit hy!

Photobucket
Dit was sowat 15h00 dat ons terug gedraai het om kampplek vir die tweede aand te gaan soek. Dis hier waar ons Kobus en sy gesin ontmoet wat daar woon en die Shangaanstam bystaan met hul grondeis van die gebied. Ek moet net s dit was toentertyd Venda-tust, dus is die grondeis eintlik n formaliteit deurdat dit al die jare swartgebied was. Kobus is n kenner van die omgewing en woon al baie jare daar. So ontmoet ons ook die Hoofman en hy is maar te dankbaar vir ons besoek en die skenking wat ons aan hom doen dat ons in sy gebied kan kom speel. Ons het sodoende verseker dat ons in die toekoms ook daar welkom sal wees.

Die laaste aand kamp ons weer op n sandbank in die rivier. Die ingaanslag was effens steil en wat die ander, behalwe ek, nie weet nie is dat ons die volgende oggend weer daar moet uit!

Ons kuier weer tot laat en almal is in goeie gees. Ons kry waarvoor ons gekom het en wat meer wil mens h as om saam goeie vriende in die bos te wees? n Bad in die rivier is die inding en meeste geniet die koue kristalhelderwater van die Mutalerivier.

Die volgende oggend is niemand haastig om kamp op te slaan nie daar ons wag dat die son eers die dou van die tente laat verdamp anders moet ons hulle weer by die huis uitpak om droog te word. Hier by halftien begin die ouens hulle vuil karre af te spoel in die rivierbed vir die huistoegaan. Ek los my Isuzu vuil want ek weet wat wag die toppunt van die 4x4-ondervinding van die naweek!

Die sandbank lyk nie te woes op n foto nie maar is sowat 6m hoog en lekker steil, met los sand daar waar jy wil uit. My eerste probeerslag is te stadig en moet terugrol, verder terug om meer spoed op te maak. Tweede rat en toprevs, en ek is bo uit. Basie is tweede en hy moes ook n paar keer probeer voor hy uit is. Intussen staan die ander in n ry om hul beurt te kry. Soos wat die voertuie in die stadig lopende water staan, kalwe die sand onder die wiele uit en daar st hulle, die Colt, Disco en die Jeep. Net die Hilux was laaste om op te pak en hy begin toe die een na die ander snatch dis n wonderlike rekbare sleeptou waarmee jy n voertuig op spoed n pluk gee om los te kom. Nie n gegrawe en gewinch nie sekondes en hy is uit.

Photobucket

Photobucket

Photobucket


Almal is toe bo behalwe Piet en hy begin speel. Daardie wal is toe al lekker losgery en baaaaie sag. Nou ja, n V6 4.0L Hilux is n bul! En dan moet ek bys het ek en Piet al vir die afgelope nege jaar n stille kompetisie met ons lorries. Ek kon nie toelaat dat hy alleen speel nie en is ook weer terug in die rivier in en die challenge begin;
- hy dr my om die wal op te reverse en ek doen dit met die Isuzu, en toe hy ook
- hy dr my om in high range op te gaan en ek doen dit, en toe hy ook
- hy dr my om in tweewieldryf op te gaan en ek doen dit, en toe hy ook.

Ons almal is toe met vuil karre, skoon gewetes en wonderlike herinneringe huistoe, amper seshonderd km verder.

Wat n naweek!
tj
tj
Senior Contributor
Senior Contributor

Number of posts : 674
Age : 65
Location : Bapsfontein Area
My bike : K1300GT
Registration date : 2008-06-02

View user profile http://www.maree.co.za

Back to top Go down

These S's can G... - Page 2 Empty Re: These S's can G...

Post by GSlady on 1st September 2009, 09:15

Lekkerrr! bounce bounce

Sand en opdraandes bly maar net 'n lekker plek vir 'dr'!

Ai.. Wens daar was meer naweke in my jaar scratch
GSlady
GSlady
Senior Contributor
Senior Contributor

Number of posts : 859
Age : 59
Location : Pretoria
My bike : 800GS - now with MUCH more character! Still enjoying every minute!
Registration date : 2008-02-29

View user profile

Back to top Go down

These S's can G... - Page 2 Empty Re: These S's can G...

Post by JR on 1st September 2009, 09:27

Indrukwekkend Johan!

dankie dat jy dit met ons deel
JR
JR
The K-factor

Number of posts : 1164
Location : Gauteng
My bike : K1300S, F800GS
Registration date : 2008-06-02

View user profile

Back to top Go down

These S's can G... - Page 2 Empty Re: These S's can G...

Post by Sponsored content


Sponsored content


Back to top Go down

Page 2 of 2 Previous  1, 2

Back to top


 
Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum